Yengeni se Wraak [boodskap #62587] |
Thu, 23 May 2002 06:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sunday Times het Toni Yengeni en sy Mercedes 4x4 storie oopgekrap. Hy
het is as hoofsweep afgedank, en tans is hy op verminderde salaris
langverlof agv van die hofsaak wat voorlê.
Net nadat die storie gebreek het, het Yengeni in 4 Sunday Times uitgawes
volblad, volkleur advertensies laat plaas om sy onskuld uit te basuin ( dis
was nou nog voor hy as hoofsweep afgedank is).
Tot nou toe het hy nog nie vir daardie advertensies betaal nie.
Annette
|
|
|
Re: Yengeni se Wraak [boodskap #62603 is 'n antwoord op boodskap #62587] |
Thu, 23 May 2002 11:46 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, maar soos ek verstaan is die Sunday Times betaal (hulle ly nie) en die
persoon (agentskap) wat die advertensies geplaas het is nie betaal nie en
kry swaar.
TJ
www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Yengeni se Wraak [boodskap #62604 is 'n antwoord op boodskap #62603] |
Thu, 23 May 2002 11:55 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan miskien so wees - die artikel praat niks van 'n agentskap nie, net van
Liewe Tony wat nie vir sy advertensies betaal het nie.
Watter advertensie-agentskap is dit?
Dinge het seker verander - toe ek nog by 'n advertensie-agentskap gewerk
het, was die betaling van advertensies direk vir die geplaasde se rekening
( ons naam het ook nie by die advertensie verskyn nie).
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:3cecd61d$0$18842@hades.is.co.za...
> Ja, maar soos ek verstaan is die Sunday Times betaal (hulle ly nie) en die
> persoon (agentskap) wat die advertensies geplaas het is nie betaal nie en
> kry swaar.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
|
|
|