Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Whois
Whois [boodskap #62529] |
Wed, 22 May 2002 15:38  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave ek het jou posstuk verloor in die harwar van oorskakeling na ADSL maar
die ou breins het darem track gehou daarvan. Man ons het 'n pes gehad wat
ons netwerk gebombardeer het met pornografiese posstukke / junkmail en het
toe 'n IT ekspert gekry in Oz om vir ons 'n traceroute program te skryf -
nadat filters en al daai lekker dinge gerieflik omsiel is deur hierdie
kerel. Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
Hantamkind.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Whois [boodskap #62650 is 'n antwoord op boodskap #62531] |
Fri, 24 May 2002 04:06   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> "Hantamkind" wrote:
>> Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
> "Annette" wrote:
> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
Annette, as jy nie lus is om self die spammers op te soek en te
ellimineer nie, kan jy miskien iets soos "mailwasher" gebruik. Daar
is heelwat soortgelyke programme beskikbaar, maar ek vind mailwasher
is lekker eenvoudig en baie oulik.
Kliek hier: http://www.mailwasher.net/
Q. How does MailWasher work?
A. MailWasher works directly with your email server, exactly
like your email program does. But there is one important difference:
you can tell MailWasher to delete a message at the server, without
downloading it - or you can bounce an email back to the sender so that
it looks as though your address is not valid.
MailWasher retrieves information about all the emails on the server.
With that information (some of which is also processed by MailWatcher)
you can decide what to do with each individual email - download,
delete, or bounce back.
If you check your accounts with MailWasher first, you can delete or
bounce emails the emails you do not want. Then, when you use your
email program, it downloads only the remaining emails, those that you
want to read.
MailWasher can be thought of as a "first line of defence" which can
weed out junk, large wasteful attachments, and potentially harmful
viruses.
-------------------------
Daar is ander soortgelyke programme beskikbaar:
Easy Notification:
http://www.weberik.com/prog.php3
Magic Mail Monitor:
http://www.oocities.org/SiliconValley/Vista/2576/magic.html
PopTray:
http://poptray.crause.co.za/
En so aan...:-)
|
|
|
Re: Whois [boodskap #62652 is 'n antwoord op boodskap #62650] |
Fri, 24 May 2002 04:17   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:dfereucfhfcn87mj6v3rkcvf5vams8i67f@4ax.com...
>
>>
>> "Hantamkind" wrote:
>>> Ons kan nou posstukke navolg tot feitlik op die drumpel van die
>>> sender en ons kon die bliksem in sy voetspore stuit. Ek meen as jy betaal
>>> per mb downloads het jy nie hierdie twak in jou lewe nodig nie.
>
>> "Annette" wrote:
>> Oooooeeee!! Ek het daai so nodig - die snapsnese maak my mal.
>
> Annette, as jy nie lus is om self die spammers op te soek en te
> ellimineer nie, kan jy miskien iets soos "mailwasher" gebruik. Daar
> is heelwat soortgelyke programme beskikbaar, maar ek vind mailwasher
> is lekker eenvoudig en baie oulik.
> Kliek hier: http://www.mailwasher.net/
>
> Q. How does MailWasher work?
> A. MailWasher works directly with your email server, exactly
> like your email program does. But there is one important difference:
> you can tell MailWasher to delete a message at the server, without
> downloading it - or you can bounce an email back to the sender so that
> it looks as though your address is not valid.
>
> MailWasher retrieves information about all the emails on the server.
> With that information (some of which is also processed by MailWatcher)
> you can decide what to do with each individual email - download,
> delete, or bounce back.
>
> If you check your accounts with MailWasher first, you can delete or
> bounce emails the emails you do not want. Then, when you use your
> email program, it downloads only the remaining emails, those that you
> want to read.
>
> MailWasher can be thought of as a "first line of defence" which can
> weed out junk, large wasteful attachments, and potentially harmful
> viruses.
>
> -------------------------
>
> Daar is ander soortgelyke programme beskikbaar:
>
> Easy Notification:
> http://www.weberik.com/prog.php3
>
> Magic Mail Monitor:
> http://www.oocities.org/SiliconValley/Vista/2576/magic.html
>
> PopTray:
> http://poptray.crause.co.za/
>
> En so aan...:-)
>
|
|
|
|
|
Re: Whois [boodskap #62658 is 'n antwoord op boodskap #62656] |
Fri, 24 May 2002 06:35   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom kuier vir my, Annette, dan wys ek jou.
Mailwasher is maklik om te gebruik, die enigste nadeel is dat jy
effens langer aanlyn moet bly, omdat jy eers mailwasher moet
loop voor jy jou pos aflaai.
Wouter
"Annette" skryf in boodskap news:ackgfm$q7v4b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dan sal jy maar vir my moet email en vertel wat om te doen, want ek het geen
idee wat om te doen met die blokkie wat op die skerm verskyn nie.
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:hrfreuouplntnqg4ruhbmg00o8230nc5e4@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Katryn, ek het Mailwasher afgelaai om uit te probeer, maar dit lyk nie of ek
>> iets kan doen as ek nie eers "'n donasie" stuur nie.
>
> Dis "freeware", Annette. Jy hoef nie geld te stuur as jy nie wil nie.
> Die program werk 100%. Al wat sal gebeur as jy 'n "donasie" stuur,
> is dat daardie "banner" sal verdwyn. So, ek verstaan nie waarom jy sê
> dat jy niks kan doen nie. Maar nou ja..:-)
>
|
|
|
|
|
Re: Whois [boodskap #62721 is 'n antwoord op boodskap #62670] |
Sat, 25 May 2002 10:28  |
Hantamkind
Boodskappe: 263 Geregistreer: December 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy meen jou laaitjie het een oggend voor brekfis gou 'n trace route
progammetjie geskryf ;-) ? Jan ja daar is honderde trace route programme
beskikbaar soos Symentec sin wat uitstekend is
http://security1.norton.com/ssc/vr_main.asp?j=1&langid=u s&venid=sym&plfid=20
&pkj=LVWPYHGBYNCJEIMXQKC maar as jy een wil he wat "tailor made" is vra jy
nie die ou op die hoek om iets saam te slaan nie.
Hantam
"Jan"
> Jy het nie 'n IT ekspert nodig nie. Al wat jy nodig het is Visualroute wat
> jy hier download:
> http://www.visualware.com/download/index.html. Dit werk baie goed. Dit is
> shareware, so die funksionalitiet word beperk na 'n sekere tydperk as jy dit
> nie koop nie. Daar is natuurlik ook ander maniere om daarby verby te kom
> ...
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Feb 24 04:26:45 UTC 2025
|