Die F-woord [boodskap #62389] |
Sun, 19 May 2002 19:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gedog ek sal maar 'n aparte draadjie oopmaak fir die slimmighede onder
hierdie onderwerp.
Nou nie dat ek mense wat sal vaal om ons te amuseer avfalliges sal noem nie,
maar enige lovwaardige poging sal waardeer word, feral in die lig dat die
narre fan die land hier saamgegooi is:))
Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
Annette
|
|
|
Re: Die F-woord [boodskap #62407 is 'n antwoord op boodskap #62389] |
Mon, 20 May 2002 00:17 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette"
Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
Wouter
Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
dis 'n erkende woord :-)
|
|
|
Re: Die F-woord [boodskap #62415 is 'n antwoord op boodskap #62407] |
Mon, 20 May 2002 05:06 |
Hilda
Boodskappe: 383 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy spreek die woord nie as 'tev' uit nie, jy sê : 'teevee' - dus eintlik
eindig dit op 'n 'ee' :-).
Hilda.
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce84075.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
> Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
>
> Wouter
> Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
> dis 'n erkende woord :-)
>
|
|
|
Re: Die F-woord [boodskap #62416 is 'n antwoord op boodskap #62415] |
Mon, 20 May 2002 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het my foorgespring Hilda;)) Ek wou dieselfde gesê het - maar ek het aan
iets anders nou gedink - die mense hier skryf TV, maar spreek dit tiewie
uit - so dus tel daardie V nie:)
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:Zu%F8.86276$Ze.13202@afrodite.telenet-ops.be...
> Jy spreek die woord nie as 'tev' uit nie, jy sê : 'teevee' - dus eintlik
> eindig dit op 'n 'ee' :-).
> Hilda.
> "Wouter Plaasvark" schreef in bericht
> news:3ce84075.0@news1.mweb.co.za...
>> "Annette"
>> Onthou nou die spelreel - geen woord kan met v eindig nie!:))
>>
>> Wouter
>> Wat van bv 'n TV? Laasgenoemde is nie meer net 'n afkorting nie,
>> dis 'n erkende woord :-)
>>
>
|
|
|