Enige weddenskap? [boodskap #62263] |
Sat, 18 May 2002 09:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.
Annette
|
|
|
Re: Enige weddenskap? [boodskap #62343 is 'n antwoord op boodskap #62263] |
Sun, 19 May 2002 05:50 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gee jou 10 teen 1 daarop ...
Wat my tiekel is die heer Sono - sy politieke voetwerk was tot nou toe goed.
En, ek aanvaar hy is reeds reg vir die spel wat moet volg na die nederlae.
Hy moes ten minste een "whitey" oorgehou het om te blameer wanneer in
sondebok gesoek word.
"Annette" skryf in boodskap news:ac58fp$29le8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
> ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
> Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Enige weddenskap? [boodskap #62347 is 'n antwoord op boodskap #62343] |
Sun, 19 May 2002 06:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die heer Sono is so 'n groot boks, hy is beter geskik as politikus
as afrigter.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac7eg0$opa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek gee jou 10 teen 1 daarop ...
>
> Wat my tiekel is die heer Sono - sy politieke voetwerk was tot nou toe goed.
>
> En, ek aanvaar hy is reeds reg vir die spel wat moet volg na die nederlae.
> Hy moes ten minste een "whitey" oorgehou het om te blameer wanneer in
> sondebok gesoek word.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac58fp$29le8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek gaan vanmiddag R10 wed dat Bafana Bafana geen wedstryd sal wen nie, en
>> ook nie die tweede rondte sal haal in die Wêreldbekertoernooi nie.
>> Miskien sal dit help dat hulle beter doen hierdie keer.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|