Kaapse Goed [boodskap #62064] |
Tue, 14 May 2002 07:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is 'n pamfletopgaarder - sodoende kry mens baie inligting wat mens rustig
by die huis kan nagaan.
Moedersdag toe ry ons uit na Stellenbosch se kant toe, net om die
herfskleure te geniet - die wingerde lyk deesdae soos 'n veelkleurige mat -
en die berge wat altyd so blou en mooi daar staan - mens raak mos maar net
mooi nooit moeg om na berge te kyk nie.
Ons draai toe by Polkadraai af - nee, die aarbeie is nog nie reg nie - om
die plaasstal daar te besoek - om vir ma ietsie ekstra vir moedersdag te
gee - en daar sien ek toe die ideale kersgeskenk -
elk geval, ek dwaal af.
Tel twee pamflette daar op - die eerste een is die valke by Spier -
ongelukkig is die hele pamflet in Engels, word genoem Eagle Encounters, maar
dit lyk of dit nogal 'n plek kan wees wat mens kan bybring -
Falconry Display - die valke vlieg glo om jou en na jou toe - moet die
Springbokspan daar kry sodat hulle kan leer hoe om te koes en te swenk:))
Speel met Gizmo - 'n baba-uiltjie - Spotted Eagle Owl - die dingetjie op die
kiekie lyk effe verskrik:))
En dan kan mens ook Wally The Black Eagle vashou en troetel:)) Dis nogal wat
ek altyd wou doen - 'n arend streel.
Die ander pamflet is van die Wynroete van Stellenbosch - nee Sakkie -
Diemersdal is nie daar by nie - 42 landgoede - alhoewel ek seker is daar is
meer - maar wat ek wel interessant vind is, is dat
1) 11 van hulle bied ook huisvesting aan
2) 24 moet mens bespreek as mens op 'n keldertoer daar wil gaan
3) 13 bied etes aan sonder bespreking, 5 moet mens bespreek as jy daar wil
eet.
4) 5 gee pieknieketes
5) Omtrent almal het geskenke
6) 15 het rolstoelgeriewe.
7) 14 is Sondae oop vir wynverkope.
Spier en Zevenwacht is die twee landgoede wat al die bg aanbied.
Annette
|
|
|
Re: Kaapse Goed [boodskap #62069 is 'n antwoord op boodskap #62064] |
Tue, 14 May 2002 09:26 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - so, dit is wat mens met pamflette doen.
Ek het gedink jy moet dit so vinnig moontlik in 'n snippermandjie kry ...
"Annette" skryf in boodskap news:abqfci$kb5v7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is 'n pamfletopgaarder - sodoende kry mens baie inligting wat mens rustig
> by die huis kan nagaan.
> Moedersdag toe ry ons uit na Stellenbosch se kant toe, net om die
> herfskleure te geniet - die wingerde lyk deesdae soos 'n veelkleurige mat -
> en die berge wat altyd so blou en mooi daar staan - mens raak mos maar net
> mooi nooit moeg om na berge te kyk nie.
> Ons draai toe by Polkadraai af - nee, die aarbeie is nog nie reg nie - om
> die plaasstal daar te besoek - om vir ma ietsie ekstra vir moedersdag te
> gee - en daar sien ek toe die ideale kersgeskenk -
> elk geval, ek dwaal af.
>
> Tel twee pamflette daar op - die eerste een is die valke by Spier -
> ongelukkig is die hele pamflet in Engels, word genoem Eagle Encounters, maar
> dit lyk of dit nogal 'n plek kan wees wat mens kan bybring -
> Falconry Display - die valke vlieg glo om jou en na jou toe - moet die
> Springbokspan daar kry sodat hulle kan leer hoe om te koes en te swenk:))
> Speel met Gizmo - 'n baba-uiltjie - Spotted Eagle Owl - die dingetjie op die
> kiekie lyk effe verskrik:))
> En dan kan mens ook Wally The Black Eagle vashou en troetel:)) Dis nogal wat
> ek altyd wou doen - 'n arend streel.
>
> Die ander pamflet is van die Wynroete van Stellenbosch - nee Sakkie -
> Diemersdal is nie daar by nie - 42 landgoede - alhoewel ek seker is daar is
> meer - maar wat ek wel interessant vind is, is dat
> 1) 11 van hulle bied ook huisvesting aan
> 2) 24 moet mens bespreek as mens op 'n keldertoer daar wil gaan
> 3) 13 bied etes aan sonder bespreking, 5 moet mens bespreek as jy daar wil
> eet.
> 4) 5 gee pieknieketes
> 5) Omtrent almal het geskenke
> 6) 15 het rolstoelgeriewe.
> 7) 14 is Sondae oop vir wynverkope.
> Spier en Zevenwacht is die twee landgoede wat al die bg aanbied.
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Kaapse Goed [boodskap #62070 is 'n antwoord op boodskap #62069] |
Tue, 14 May 2002 09:28 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek gooi net die in die snippermandjie wat ongevraag in my posbus beland.
Solank ek kan kies watse pamflette ek wil lees, dan het ek nie 'n probleem
nie.
Buitendien is dit baie ligte en handige leesstof vir byderhand hou in die
kleinste kamertjie
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:abql8b$qrv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - so, dit is wat mens met pamflette doen.
>
> Ek het gedink jy moet dit so vinnig moontlik in 'n snippermandtjie kry ...
>
> "Annette" wrote in message
> news:abqfci$kb5v7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is 'n pamfletopgaarder - sodoende kry mens baie inligting wat mens
> rustig
>> by die huis kan nagaan.
>> Moedersdag toe ry ons uit na Stellenbosch se kant toe, net om die
>> herfskleure te geniet - die wingerde lyk deesdae soos 'n veelkleurige
> mat -
>> en die berge wat altyd so blou en mooi daar staan - mens raak mos maar net
>> mooi nooit moeg om na berge te kyk nie.
>> Ons draai toe by Polkadraai af - nee, die aarbeie is nog nie reg nie - om
>> die plaasstal daar te besoek - om vir ma ietsie ekstra vir moedersdag te
>> gee - en daar sien ek toe die ideale kersgeskenk -
>> elk geval, ek dwaal af.
>>
>> Tel twee pamflette daar op - die eerste een is die valke by Spier -
>> ongelukkig is die hele pamflet in Engels, word genoem Eagle Encounters,
> maar
>> dit lyk of dit nogal 'n plek kan wees wat mens kan bybring -
>> Falconry Display - die valke vlieg glo om jou en na jou toe - moet die
>> Springbokspan daar kry sodat hulle kan leer hoe om te koes en te swenk:))
>> Speel met Gizmo - 'n baba-uiltjie - Spotted Eagle Owl - die dingetjie op
> die
>> kiekie lyk effe verskrik:))
>> En dan kan mens ook Wally The Black Eagle vashou en troetel:)) Dis nogal
> wat
>> ek altyd wou doen - 'n arend streel.
>>
>> Die ander pamflet is van die Wynroete van Stellenbosch - nee Sakkie -
>> Diemersdal is nie daar by nie - 42 landgoede - alhoewel ek seker is daar
> is
>> meer - maar wat ek wel interessant vind is, is dat
>> 1) 11 van hulle bied ook huisvesting aan
>> 2) 24 moet mens bespreek as mens op 'n keldertoer daar wil gaan
>> 3) 13 bied etes aan sonder bespreking, 5 moet mens bespreek as jy daar wil
>> eet.
>> 4) 5 gee pieknieketes
>> 5) Omtrent almal het geskenke
>> 6) 15 het rolstoelgeriewe.
>> 7) 14 is Sondae oop vir wynverkope.
>> Spier en Zevenwacht is die twee landgoede wat al die bg aanbied.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse Goed [boodskap #62113 is 'n antwoord op boodskap #62070] |
Wed, 15 May 2002 03:54 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - ek kan duidelik waarneem dat jy nie meer in mieliewêreld nie en is
waar stronke die tradisionele wapen is ...
"Annette" skryf in boodskap news:abqle2$kf5cg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek gooi net die in die snippermandjie wat ongevraag in my posbus beland.
> Solank ek kan kies watse pamflette ek wil lees, dan het ek nie 'n probleem
> nie.
> Buitendien is dit baie ligte en handige leesstof vir byderhand hou in die
> kleinste kamertjie
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:abql8b$qrv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - so, dit is wat mens met pamflette doen.
>>
>> Ek het gedink jy moet dit so vinnig moontlik in 'n snippermandtjie kry ...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:abqfci$kb5v7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is 'n pamfletopgaarder - sodoende kry mens baie inligting wat mens
>> rustig
>>> by die huis kan nagaan.
>>> Moedersdag toe ry ons uit na Stellenbosch se kant toe, net om die
>>> herfskleure te geniet - die wingerde lyk deesdae soos 'n veelkleurige
>> mat -
>>> en die berge wat altyd so blou en mooi daar staan - mens raak mos maar
> net
>>> mooi nooit moeg om na berge te kyk nie.
>>> Ons draai toe by Polkadraai af - nee, die aarbeie is nog nie reg nie -
> om
>>> die plaasstal daar te besoek - om vir ma ietsie ekstra vir moedersdag te
>>> gee - en daar sien ek toe die ideale kersgeskenk -
>>> elk geval, ek dwaal af.
>>>
>>> Tel twee pamflette daar op - die eerste een is die valke by Spier -
>>> ongelukkig is die hele pamflet in Engels, word genoem Eagle
Encounters,
>> maar
>>> dit lyk of dit nogal 'n plek kan wees wat mens kan bybring -
>>> Falconry Display - die valke vlieg glo om jou en na jou toe - moet die
>>> Springbokspan daar kry sodat hulle kan leer hoe om te koes en te
> swenk:))
>>> Speel met Gizmo - 'n baba-uiltjie - Spotted Eagle Owl - die dingetjie
op
>> die
>>> kiekie lyk effe verskrik:))
>>> En dan kan mens ook Wally The Black Eagle vashou en troetel:)) Dis
nogal
>> wat
>>> ek altyd wou doen - 'n arend streel.
>>>
>>> Die ander pamflet is van die Wynroete van Stellenbosch - nee Sakkie -
>>> Diemersdal is nie daar by nie - 42 landgoede - alhoewel ek seker is
daar
>> is
>>> meer - maar wat ek wel interessant vind is, is dat
>>> 1) 11 van hulle bied ook huisvesting aan
>>> 2) 24 moet mens bespreek as mens op 'n keldertoer daar wil gaan
>>> 3) 13 bied etes aan sonder bespreking, 5 moet mens bespreek as jy daar
> wil
>>> eet.
>>> 4) 5 gee pieknieketes
>>> 5) Omtrent almal het geskenke
>>> 6) 15 het rolstoelgeriewe.
>>> 7) 14 is Sondae oop vir wynverkope.
>>> Spier en Zevenwacht is die twee landgoede wat al die bg aanbied.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse Goed [boodskap #62115 is 'n antwoord op boodskap #62113] |
Wed, 15 May 2002 04:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Jy is reg Jonas - ek het ondervinding van stronke, maar Mielies!! is
skaars hier:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:absm6g$j0n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - ek kan duidelik waarneem dat jy nie meer in mieliewêreld nie en is
> waar stronke die tradisionele wapen is ...
> "Annette" wrote in message
> news:abqle2$kf5cg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek gooi net die in die snippermandjie wat ongevraag in my posbus beland.
>> Solank ek kan kies watse pamflette ek wil lees, dan het ek nie 'n probleem
>> nie.
>> Buitendien is dit baie ligte en handige leesstof vir byderhand hou in die
>> kleinste kamertjie
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:abql8b$qrv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - so, dit is wat mens met pamflette doen.
>>>
>>> Ek het gedink jy moet dit so vinnig moontlik in 'n snippermandtjie kry
> ...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:abqfci$kb5v7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek is 'n pamfletopgaarder - sodoende kry mens baie inligting wat
mens
>>> rustig
>>>> by die huis kan nagaan.
>>>> Moedersdag toe ry ons uit na Stellenbosch se kant toe, net om die
>>>> herfskleure te geniet - die wingerde lyk deesdae soos 'n
veelkleurige
>>> mat -
>>>> en die berge wat altyd so blou en mooi daar staan - mens raak mos
maar
>> net
>>>> mooi nooit moeg om na berge te kyk nie.
>>>> Ons draai toe by Polkadraai af - nee, die aarbeie is nog nie reg
nie -
>> om
>>>> die plaasstal daar te besoek - om vir ma ietsie ekstra vir
moedersdag
> te
>>>> gee - en daar sien ek toe die ideale kersgeskenk -
>>>> elk geval, ek dwaal af.
>>>>
>>>> Tel twee pamflette daar op - die eerste een is die valke by Spier -
>>>> ongelukkig is die hele pamflet in Engels, word genoem Eagle
> Encounters,
>>> maar
>>>> dit lyk of dit nogal 'n plek kan wees wat mens kan bybring -
>>>> Falconry Display - die valke vlieg glo om jou en na jou toe - moet die
>>>> Springbokspan daar kry sodat hulle kan leer hoe om te koes en te
>> swenk:))
>>>> Speel met Gizmo - 'n baba-uiltjie - Spotted Eagle Owl - die
dingetjie
> op
>>> die
>>>> kiekie lyk effe verskrik:))
>>>> En dan kan mens ook Wally The Black Eagle vashou en troetel:)) Dis
> nogal
>>> wat
>>>> ek altyd wou doen - 'n arend streel.
>>>>
>>>> Die ander pamflet is van die Wynroete van Stellenbosch - nee Sakkie -
>>>> Diemersdal is nie daar by nie - 42 landgoede - alhoewel ek seker is
> daar
>>> is
>>>> meer - maar wat ek wel interessant vind is, is dat
>>>> 1) 11 van hulle bied ook huisvesting aan
>>>> 2) 24 moet mens bespreek as mens op 'n keldertoer daar wil gaan
>>>> 3) 13 bied etes aan sonder bespreking, 5 moet mens bespreek as jy
daar
>> wil
>>>> eet.
>>>> 4) 5 gee pieknieketes
>>>> 5) Omtrent almal het geskenke
>>>> 6) 15 het rolstoelgeriewe.
>>>> 7) 14 is Sondae oop vir wynverkope.
>>>> Spier en Zevenwacht is die twee landgoede wat al die bg aanbied.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Kaapse Goed [boodskap #62116 is 'n antwoord op boodskap #62115] |
Wed, 15 May 2002 04:51 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote:
> :)))) Jy is reg Jonas - ek het ondervinding van stronke, maar Mielies!! is
> skaars hier:)))
Halllloooooooo!!!
Let's switch to the mielie cam?
Mielies!!
|
|
|