Diemersfontein [boodskap #62061] |
Tue, 14 May 2002 06:15 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62063 is 'n antwoord op boodskap #62061] |
Tue, 14 May 2002 07:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
deur.
Annette
-"Sakkie" skryf in boodskap news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62065 is 'n antwoord op boodskap #62063] |
Tue, 14 May 2002 09:00 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
hulle wyne is minder bekend
Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
wat hulle ooit uitgevoer het.
Wouter,
wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
Annette bly dus die ekspert
"Annette" skryf in boodskap news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
deur.
Annette
-"Sakkie" skryf in boodskap news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62068 is 'n antwoord op boodskap #62065] |
Tue, 14 May 2002 09:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek kry nie kans om myne op te gaar nie, ek bly te dors:)))
Het darem nog 'n paar 1978's hier iewers:)))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
>
> "Annette" wrote in message
> news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
> Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
> dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
> -"Sakkie" wrote in message
> news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
>> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
>> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
>> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die
> koek.
>>
>
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62072 is 'n antwoord op boodskap #62061] |
Tue, 14 May 2002 11:45 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Sakkie wrote:
> Winter in Durban vat die koek.
Maar jy weet, die koudste wat ek nog ooit
in my lewe gekry het, is net mooi daar naby
Durban, op Adams Mission, sewe myl van
Amanzimtoti, dertig myl van Durban af. Ek
sien my nog in 'n bad warm water klim met
'n koppie sop in my hand om warm te probeer
word. Dis wanneer die wind direk van die
Drakensberge se sneeu, nie meer as 'n paar
honderd kilometers ver, op jou waai. En
ons het 'n Kanadese vriend gehad wat in
Durban en erens in Australië twee
sabbaticals deurgebring het, en hy het gesê
dis die twee plekke waar hy die koudste in
sy lewe gekry het. Was jy al ooit in die
hoofgebou van die Universiteit van Natal in
die winter?
Gloudina
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62078 is 'n antwoord op boodskap #62072] |
Tue, 14 May 2002 14:32 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3CE0F959.90006@rogers.com...
>
> Sakkie wrote:
>
>> Winter in Durban vat die koek.
>
> Maar jy weet, die koudste wat ek nog ooit
> in my lewe gekry het, is net mooi daar naby
> Durban, op Adams Mission, sewe myl van
> Amanzimtoti, dertig myl van Durban af. Ek
> sien my nog in 'n bad warm water klim met
> 'n koppie sop in my hand om warm te probeer
> word. Dis wanneer die wind direk van die
> Drakensberge se sneeu, nie meer as 'n paar
> honderd kilometers ver, op jou waai. En
> ons het 'n Kanadese vriend gehad wat in
> Durban en erens in Australië twee
> sabbaticals deurgebring het, en hy het gesê
> dis die twee plekke waar hy die koudste in
> sy lewe gekry het. Was jy al ooit in die
> hoofgebou van die Universiteit van Natal in
> die winter?
>
> Gloudina
Nee, nog nie, maar ek het darem al 'n warm baadjie aangetrek wanneer die
kinders in die winter rugby speel by Kearsney Kollege anderkant Pinetown.
Dit is so 40 km land in. As die son daar wegsak raak dit baie vinnig baie
koud. Hier reg langs die see is daar nie so 'n probleem nie. Hier het ek
in drie jaar nog nie 'n trui gedra nie, behalwe op Kingspark. In die
stadion word dit verdomp koud as die son weg is, en dit is net 500m van die
strand af.
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62110 is 'n antwoord op boodskap #62065] |
Wed, 15 May 2002 02:29 |
Afro Ozzie
Boodskappe: 37 Geregistreer: December 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Diemersfontein is reggesteld
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
>
> "Annette" wrote in message
> news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
> Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
> dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
> -"Sakkie" wrote in message
> news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
>> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
>> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
>> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>>
>
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62128 is 'n antwoord op boodskap #62110] |
Wed, 15 May 2002 08:29 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:absh5p$sm1$1@austar-news.austar.net.au...
Diemersfontein is reggesteld
Wouter
Huh???
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62278 is 'n antwoord op boodskap #62063] |
Sat, 18 May 2002 15:43 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 May 2002 09:15:50 +0200, "Annette" wrote:
>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
Dan moet ek jou vertel van Gauteng s'n 25 grade
en oopgetrekte lug:-)
|
|
|
Re: Diemersfontein [boodskap #62284 is 'n antwoord op boodskap #62278] |
Sat, 18 May 2002 16:36 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) As jy van vandag praat - so lekker hier, mens sou sondig as jy nie see
toe gegaan het nie:))))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:cjtceuoqe0o1smp8aobtl7bdkg92kou1c6@4ax.com...
> On Tue, 14 May 2002 09:15:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
>> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
>> deur.
>> Annette
>>
>>
> Dan moet ek jou vertel van Gauteng s'n 25 grade
> en oopgetrekte lug:-)
>
|
|
|