Euafa beker [boodskap #61854] |
Fri, 10 May 2002 11:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is die Hollanders so stil oor die grootse oorwinning?
Of Frey hulle almal vandag?:))
Annette
|
|
|
Re: Euafa beker [boodskap #61869 is 'n antwoord op boodskap #61854] |
Fri, 10 May 2002 14:00 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Hoekom is die Hollanders so stil oor die grootse oorwinning?
Bedoel jy die oorwinning van Feyenoord? Ek dink hier is geen Feyenoord
aanhangers nie. Bowendien is die fees 'n bietje oorskaduw deur die moord op
Pim Fortuin. Feyenoord kom uit Rotterdam en Fortuyn het in Rotterdam gewoon.
Sy party het daar 35% van die stemme gekry in lokale verkiesings. Sy
begrawenisdiens was daar vandaag.
> Of Frey hulle almal vandag?:))
Hierdie opmerking sal jy vir my moet verduidelik ... wie of wat is Frey?
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Euafa beker [boodskap #61873 is 'n antwoord op boodskap #61869] |
Fri, 10 May 2002 15:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Spottery Arthur:)))
Vry (vryery) in Afrikaans - ek moes 'n R insit, want net die aantie sal
weet wat dit is om te vy:)))))
Annette
>
>> Of Frey hulle almal vandag?:))
>
> Hierdie opmerking sal jy vir my moet verduidelik ... wie of wat is Frey?
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|