Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Qantas in die bollies
Qantas in die bollies [boodskap #61661] Tue, 07 May 2002 16:22
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: December 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou Richard Branson het die tissue boks uitgeruk en krokodil trane gaan huil
by die verbruikers waghond in Australiƫ.
Moerse onregverdig dat Qantas besluit het om kompeterend te raak en die
koste van hul kaartjies drasties te sny. Een voorbeeld - van punt A na punt
B wat gewoonlik $500 was daal nou na $230.

"Ongesonde kompetisie" is die ruling van prof Fels. Die "fine line" tussen
gesonde kompetisie en 'n "dead drop in price" om die teenstander te
elimineer is oorskry en dit is strafbaar. Qantas staar 'n boete van $10
miljoen in die gesig.

Wie is die vark in die verhaal? Qantas wat nog altyd te veel gevra het vir
'n kaartjie of Richard wat jou waarde vir jou geld wil gee?

Hantamkind.
Vorige onderwerp: Haai Oe Lekker
Volgende onderwerp: Luanda news / nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 12:27:31 UTC 2025