Amptelik - Nie my Skuld nie. [boodskap #61514] |
Fri, 03 May 2002 18:44 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die 2000 syfers is beskikbaar vir ongelukke hier in die Kaap. Alhoewel ek
baie op die R300 en die N1 naby Brackenfell ry - waar die meeste ongelukke
glo gebeur - en ek geen ongelukke daar sien nie, is omdat :
Daar was 76 000 motorongelukke
17500 mense was beseer
633 mense is dood, waarvan omtrent die helfte voetgangers was.
Meeste van die voetgangers is dood omtrent 8nm.
SIEN!! Ek ry nie daardie tyd van die nag daar nie!:))))
Annette
|
|
|
Re: Amptelik - Nie my Skuld nie. [boodskap #61569 is 'n antwoord op boodskap #61514] |
Mon, 06 May 2002 06:35 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar jou middelbaan ryery veroorsaak sulke groot verkeeropeenhopings dat
daar 8 NM steeds mense op die pad is.
GRAPPIE!!!!
Annette wrote:
>
> Die 2000 syfers is beskikbaar vir ongelukke hier in die Kaap. Alhoewel ek
> baie op die R300 en die N1 naby Brackenfell ry - waar die meeste ongelukke
> glo gebeur - en ek geen ongelukke daar sien nie, is omdat :
> Daar was 76 000 motorongelukke
> 17500 mense was beseer
> 633 mense is dood, waarvan omtrent die helfte voetgangers was.
> Meeste van die voetgangers is dood omtrent 8nm.
> SIEN!! Ek ry nie daardie tyd van die nag daar nie!:))))
>
> Annette
|
|
|