Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter [boodskap #61499] |
Fri, 03 May 2002 15:07 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Tik "kompulsie" in Yahoo in, Woutertjie my dier,
en sien hoe dit in Afrikaans in SA gebruik word,
deur akademici. Kyk ook op die lys van sielkundige
terme (wat in jou eie dorp geproduseer word) vir die
woord "kompulsie." En vra dan om verskoning.
|
|
|
Re: Vir Wouter - die kompulsiewe uitkryter [boodskap #61504 is 'n antwoord op boodskap #61499] |
Fri, 03 May 2002 16:54 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tik "kompulsie" in Yahoo in, Woutertjie my dier,
en sien hoe dit in Afrikaans in SA gebruik word,
deur akademici. Kyk ook op die lys van sielkundige
terme (wat in jou eie dorp geproduseer word) vir die
woord "kompulsie." En vra dan om verskoning.
Wouter
Die eerste van net 6 verwysings op Google is: "sy grootste
stokperdjie is sy ongeneeslike coffeeshop-kompulsie!"
Maak dit "coffeeshop" nou ook aanvaarbare Afrikaans?
Kyk in enige moderne tweetalige woordeboek onder
compulsion en wys vir my enige een wat kompulsie as
vertaling aanbied. Dan sal ek verskoning vra.
Anders vra jy om verskoning.
En ek lei af jy weet nie waar my dorp is nie.
Ek is 35 jaar gelede weg van Stellenbosch.
|
|
|