Nuus 1/5 [boodskap #61353] |
Wo, 01 Mei 2002 18:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Joost ( groenoogskrumskakel) en Amor ( Lottohupsie) is verloof.
Die prys van Wilsontoffies is nou 25c elk.
Die nood in ons skole is hoog - daar is nie genoeg toilette nie, en 'n White
Paper daaroor word nou opgestel:)
Volgens 'n formule behoort daar vir elke 30 leerlinge 'n toilet te wees -
beter as die verhouding van aantal leerlinge tot leerkragte - dus toilette
is meer belangrik as leerkragte.
'n Posman het in Bloemfontein twee kollegas doodgeskiet - hy het glo
sielkundige probleme gehad, en geweier om pos per fiets af te lewer.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 1/5 [boodskap #61382 is 'n antwoord op boodskap #61353] |
Do, 02 Mei 2002 08:28 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 May 2002 20:21:53 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Die nood in ons skole is hoog - daar is nie genoeg toilette nie, en 'n White
> Paper daaroor word nou opgestel:)
> Volgens 'n formule behoort daar vir elke 30 leerlinge 'n toilet te wees -
> beter as die verhouding van aantal leerlinge tot leerkragte - dus toilette
> is meer belangrik as leerkragte.
maar natuurlik. daar is net twee dinge in die lewe wat jy moet doen en
een hiervan is om te skyt. die ander goed is luxuries wat jy op eie
tyd en eie pas kan doen.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|