Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Petrolprys
Petrolprys [boodskap #61337] Wo, 01 Mei 2002 07:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net toe die prys teen die dollar begin val - ten dele oor die omswaai van
die vigsbeleid- word die petrolprys weereens verhoog.
Ten minste betaal ons hier by die kus minder as die mense in die binneland -
maar ons betaal almal nou ver meer as R4 per liter.

Annette
Re: Petrolprys [boodskap #61356 is 'n antwoord op boodskap #61337] Wo, 01 Mei 2002 19:47 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Johan:
Hier by ons is dit nou R4-32 `n liter.

"Annette" skryf in boodskap news:aao46g$bvr6o$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Net toe die prys teen die dollar begin val - ten dele oor die omswaai van
> die vigsbeleid- word die petrolprys weereens verhoog.
> Ten minste betaal ons hier by die kus minder as die mense in die binneland -
> maar ons betaal almal nou ver meer as R4 per liter.
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: vinnige karre
Volgende onderwerp: Kombi Begrafnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 20:41:45 MGT 2024