Tuis » Lekker » Humor & grappe » huweliks herdenking
huweliks herdenking [boodskap #61318] |
Tue, 30 April 2002 14:26  |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
vir ons huweliks herdenking vra ek my vrou waarheen sy graag wil
gaan. sy se toe dat sy iewer wil gaan waar sy lanklaas was toe stel ek
voor sy gaan kombuis toe.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: huweliks herdenking [boodskap #61423 is 'n antwoord op boodskap #61344] |
Thu, 02 May 2002 18:23  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 1 May sê, "Annette":
> Annette - 5 1/2 - en allergies vir skottelgoedwas :)))))))))))) en
> :)))) Gewoonlik is vroue met klein voetjies kort ( die langes sal
> omval:)) )- sal sy op 'n stoel moet staan om die skopwerk te kan doen?:))
> Annette
>
Miskien is dìt waarom ek so groot mond het...
My vrou dra 'n nr. 3 skoen:-)))
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 01 22:52:14 UTC 2025
|