PUvir CHO [boodskap #61274] |
Mon, 29 April 2002 12:09 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
voertaal daar kan word.
Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
Annette
|
|
|
Re: PUvir CHO [boodskap #61278 is 'n antwoord op boodskap #61274] |
Mon, 29 April 2002 17:27 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - kan ek aanvaar dis nie jou almamater nie?
"Annette" skryf in boodskap news:aajd7v$b5o4s$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
> voertaal daar kan word.
> Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
> Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
> Annette
>
|
|
|
Re: PUvir CHO [boodskap #61281 is 'n antwoord op boodskap #61278] |
Mon, 29 April 2002 18:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy aanvaar reg - Hulle was ons "vyande":))))
Ek hoor toe so in die ry af na My Vriend Die Ontvanger dat die hele storie
eintlik daaroor gaan dat die PU vir CHO deur buitelandse raadgewers
aanbeveel is om van die C in die naam ontslae te raak, om die Universiteit
meer toeganklik te maak vir alle voornemende studente.
Sommige inbellers - almal oudstudente - was nogal hoogs emosioneel oor
daarde C:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:aajvq5$iip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - kan ek aanvaar dis nie jou almamater nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aajd7v$b5o4s$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op sê wie nou 'n gesprek dat hulle die naam wil verander, sodat Engels die
>> voertaal daar kan word.
>> Ek weet nie hoekom nie - PU vir CHO is elke geval amper klaar heeltemal
>> Engels - Potch. Univ. vir Cokes, Hotdogs en Ontug;))
>> Annette
>>
>
|
|
|