Wie is Ek? [boodskap #61259] |
Mon, 29 April 2002 07:25 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mense is bang vir my.
Sommige is so bang dat hulle nie eers my posstukke aan hulle wil oopmaak
nie.
Die meeste mense is absolute senuweewrakke as hulle vir my moet kom kuier.
Daar word ook algemeen aanvaar dat ek almal om my wil indoen, en hulle wil
besteel.
Soos ek geleer is, weet my linkerhand nie wat my regterhand doen nie.
Annette
|
|
|
Re: Wie is Ek? [boodskap #61263 is 'n antwoord op boodskap #61259] |
Mon, 29 April 2002 07:45 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Mense is bang vir my.
> Sommige is so bang dat hulle nie eers my posstukke aan hulle wil oopmaak
> nie.
> Die meeste mense is absolute senuweewrakke as hulle vir my moet kom kuier.
> Daar word ook algemeen aanvaar dat ek almal om my wil indoen, en hulle wil
> besteel.
> Soos ek geleer is, weet my linkerhand nie wat my regterhand doen nie.
Hier is die posstukke blou sodat ons hulle direk kan herken :)
Watter kleur het hulle in SA?
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Wie is Ek? [boodskap #61267 is 'n antwoord op boodskap #61263] |
Mon, 29 April 2002 08:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die koeverte is wit, maar die "vonnisse" is ook hier op blou papier gedruk.
When I am seeing blue, All I know- it is you:)))
Annette
Arthur skryf in boodskap news:aaittc$23i1$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Mense is bang vir my.
>> Sommige is so bang dat hulle nie eers my posstukke aan hulle wil oopmaak
>> nie.
>> Die meeste mense is absolute senuweewrakke as hulle vir my moet kom kuier.
>> Daar word ook algemeen aanvaar dat ek almal om my wil indoen, en hulle wil
>> besteel.
>> Soos ek geleer is, weet my linkerhand nie wat my regterhand doen nie.
>
> Hier is die posstukke blou sodat ons hulle direk kan herken :)
>
> Watter kleur het hulle in SA?
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|