Wat is die verskil? [boodskap #61084] |
Fri, 26 April 2002 11:22 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
Weet iemand hoekom?
Annette
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61086 is 'n antwoord op boodskap #61084] |
Fri, 26 April 2002 11:32 |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is geen verskil nie. Die woord "astronaut" was oorspronklik die
benaming wat die Amerikane gegee het vir 'n ruimtereisiger en
"cosmonaut" was dieselfde benaming wat die Russe daaraan gegee het.
Beste groete vanweë
Norbert (uit Vlaanderen)
"Annette" schreef:
> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61089 is 'n antwoord op boodskap #61084] |
Fri, 26 April 2002 13:15 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Anette,
As ek dit reg het, dan had die USSR (Ja man, waar's daai dae?) hulle se
astronôtte cosmonôtte genoem.
Ou Joeri Gagarin wat sou gesê het dat hy daarbo was en g'n God gesien het
nie, was mos 'n cosmonôt genoem.
Kies maar selwers: astro of cosmo: Ses vannie een enne half dosyn vannie
anner! Is net innie spelling waarit annerste in is...
Thys oppie Bos... (iewers)
"Annette" skryf in boodskap news:aabdbk$9bj83$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61092 is 'n antwoord op boodskap #61084] |
Fri, 26 April 2002 13:50 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Apr 2002 13:22:31 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
> Weet iemand hoekom?
> Annette
>
ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
eie afronaut.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61095 is 'n antwoord op boodskap #61092] |
Fri, 26 April 2002 14:39 |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:cmmicugs70f6fektpo8t4anpqpud9sb0r6@4ax.com...
>
> ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
> eie afronaut.
>
As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand wat tot
in Afrika reis?
-Gideon-
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61117 is 'n antwoord op boodskap #61089] |
Sat, 27 April 2002 03:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Thys - ek het dieselfde antwoorde elders gekry - was net vir my
snaaks dat die koerantmense altwee gebruik het - so, terwyl Mark in die
kapsule is, is hy 'n kosmonoot, en terwyl hy in die ruimtestasie is, wat
deur Amerikaners beman is, is hy 'n astronoot - dis hoe ek maar van dit sal
dink:))
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:aabjtf$1k4j$1@news.adamastor.ac.za...
> Anette,
> As ek dit reg het, dan had die USSR (Ja man, waar's daai dae?) hulle se
> astronôtte cosmonôtte genoem.
>
> Ou Joeri Gagarin wat sou gesê het dat hy daarbo was en g'n God gesien het
> nie, was mos 'n cosmonôt genoem.
>
> Kies maar selwers: astro of cosmo: Ses vannie een enne half dosyn vannie
> anner! Is net innie spelling waarit annerste in is...
>
> Thys oppie Bos... (iewers)
>
> "Annette" wrote in message
> news:aabdbk$9bj83$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gister in dieselfde parragraaf in Argus word van Mark Shuttleworth gepraat
>> as 'n astronaut en 'n cosmonaut.
>> Weet iemand hoekom?
>> Annette
>
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61175 is 'n antwoord op boodskap #61117] |
Sat, 27 April 2002 17:41 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 27 Apr 2002 05:08:29 +0200, "Annette" wrote:
> Dankie Thys - ek het dieselfde antwoorde elders gekry - was net vir my
> snaaks dat die koerantmense altwee gebruik het - so, terwyl Mark in die
> kapsule is, is hy 'n kosmonoot,
wat heimlik hoop dat hy nie 'n kosmosnood word nie:-D
> Annette en DD
>
|
|
|
Re: Wat is die verskil? [boodskap #61261 is 'n antwoord op boodskap #61095] |
Mon, 29 April 2002 07:37 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 26 Apr 2002 16:39:13 +0200, "Gids"
served the following to the group:
>
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:cmmicugs70f6fektpo8t4anpqpud9sb0r6@4ax.com...
>> ja en nou die aand op tv klim die boere ook op die band wagon met onse
>> eie afronaut.
>
> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand wat tot
> in Afrika reis?
>
yes, se dit nou vir sabc se nuus span.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Nauting [boodskap #61290 is 'n antwoord op boodskap #61261] |
Tue, 30 April 2002 05:56 |
Duiwels Advokaat
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Gids
> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand
> wat tot in Afrika reis?
Threeships
yes, se dit nou vir sabc se nuus span.
Duiwel
Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
eerder 'n hotnaut noem?
|
|
|
Re: Nauting [boodskap #61292 is 'n antwoord op boodskap #61290] |
Tue, 30 April 2002 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie slim Advokaat Duiwel:)))
Ek dink beslis die essaybiesie moet van jou voorstel kennis neem.:))
Annette
Duiwels Advokaat skryf in boodskap news:3cce3191$0$236@hades.is.co.za...
>> Gids
>> As 'n cosmonaut tot in die kosmos reis dan is 'n afronaut tog iemand
>> wat tot in Afrika reis?
>
> Threeships
> yes, se dit nou vir sabc se nuus span.
>
> Duiwel
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
>
|
|
|
Re: Nauting [boodskap #61305 is 'n antwoord op boodskap #61290] |
Tue, 30 April 2002 11:54 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skerp ....... baie, baie skerp :-)
~~~~~~~~~~~~~
Advokaat"
> Hierdie Mark Shuttleworth is nou so 'n hot number
> en siende dat hy uit die Kaap kom kan hulle hom
> eerder 'n hotnaut noem?
|
|
|