Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Super 12 Rugby
Super 12 Rugby [boodskap #61076] |
Fri, 26 April 2002 09:35 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
Slaptjips en Persie;)))
Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
nog te spel).
Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .
Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
Annette
|
|
|
|
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61083 is 'n antwoord op boodskap #61081] |
Fri, 26 April 2002 10:38 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet hulle ter regverdiging die hele toernooi hou op Fiji of 'n
neutrale kol - dan reis niemand rond nie, en almal het die voordeel van 'n
vreemde veld.
Dis net die arme toeskouers wat sal moet reis.:))))
Dis genoeg om mens te dryf na drank:)
Annette
Jonas skryf in boodskap news:aaba70$mu1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - die wanbalans is daarin geseteldat die NZ / Aus spanne in effek
> slegs 2 wedstryde weg het - nl die in die RSA. Ook, hulle speel die 2
> wedstryde weg, keer terug na hulle tuisveld, en speel dan 2 "weg" in of NZ
> of in Aus. So, die ouens het, geweldige voordeel.
>
> Maar, "cowboys don't cry - especially not in front of their horses..." ;- )>
> "Annette" wrote in message
> news:aab84m$9a56r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Stormers vandag verloor teen die Blues, ongeag die briljante spelers
>> Slaptjips en Persie;)))
>> Ek dink die eindtelling was 25- 6 ( dit was die telling met 3 minute oor om
>> nog te spel).
>> Die Stormers kon dus glad nie 'n vyf druk vandag nie.
>> Ek het net die tweede helfte gesien - dit was nie 'n mooi wedstryd nie .
>>
>> Hoekom reis die NZ en Aussie spanne beter as ons mense? Het dit iets te doen
>> dat hulle jonger word as hulle hiernatoe reis, en met die terugreis net weer
>> normaal word - teenoor ons spanne wat ouer word as hulle soontoe reis?:))))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Super 12 Rugby [boodskap #61252 is 'n antwoord op boodskap #61249] |
Mon, 29 April 2002 05:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jammer vir al die sleutelbordhikke - ek was seker nie heeltemal wakker
nie;))
Annette
Annette skryf in boodskap news:aaid4q$b2dkl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sterkte met jou eun vir die Reds - ek dink die Crusaders
> is hierdie jaar die wenspan - sal mar sien.
> Die Vodacom kompetisie vir die ader spanne hier is intussen aan die gang -
> Bob Skinstad het weer begin speel - maar arme WP het maar gesukkel tot nou
> toe.
> Annette
>
> Afro Ozzie wrote in message
> news:aai0aa$1bhm$1@austar-news.austar.net.au...
>> Ons hoor maar min van die provinsiale kompitisie in SA. Die Super 12 kry
>> natuurlik baie dekking en die Aust omroepers is nie juis vleiend oor die SA
>> spanne in die kompitisie nie. Nou dat die Stormers finaal uit wedloop na die
>> 1 ste 4 is, sal ek maar my gewig agter die QLD Reds gooi. Veral siende dat
>> my seun nog vir hulle wil speel.
>> Groete
>> Afrozzie
>> "Annette" wrote in message
>> news:aagusk$afdjq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wat bedoel jy - die WP het hulle eerste wedstryd die hele seisoen gewen?
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:39 UTC 2025
|