M. WATTnBOPT [boodskap #60808] |
Mon, 22 April 2002 11:56 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis M. Shuttleworth in Russies.
Hy gaan Donderdag saam met 'n Italianer en 'n Rus die ruimte invaar.
Geskiedkundige oomblik - die eerste persoon van Suid Afrika wat 'n
ruimtereisiger is.
Hy het self vir alles betaal vir hierdie voorreg.- R208 miljoen.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60838 is 'n antwoord op boodskap #60808] |
Mon, 22 April 2002 17:53 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:aa0u0q$6snl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis M. Shuttleworth in Russies.
Die Russe noem hom Boeranoff, Annette !!
|
|
|
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60848 is 'n antwoord op boodskap #60838] |
Mon, 22 April 2002 20:10 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))
Ek sien nêrens die naam nie, en die ding moet tog 'n naam hê?
Annette
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:aa1ksh$ocs$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:aa0u0q$6snl8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis M. Shuttleworth in Russies.
>
> Die Russe noem hom Boeranoff, Annette !!
>
|
|
|
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60861 is 'n antwoord op boodskap #60848] |
Tue, 23 April 2002 05:32 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette skryf in boodskap news:aa1qtp$754ov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
> shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))
Kyk bietjie na http://www.mir-corp.com/
Jy sal sien dis eintlik die Hollanders wat die ruimte gaan beheer!
Daars nou vir jou 'n grootse nasie.
|
|
|
Re: M. WATTnBOPT [boodskap #60862 is 'n antwoord op boodskap #60861] |
Tue, 23 April 2002 06:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien dat hulle sedert 20 Februarie nie meer nuus het nie:))
Annette
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:aa2s14$7tb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette wrote in message
> news:aa1qtp$754ov$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) Miskien net 'n storie - maar weet enigiemand wat die naam van die
>> shuttle is wat worthy of Mark sal wees?:)))
>
> Kyk bietjie na http://www.mir-corp.com/
> Jy sal sien dis eintlik die Hollanders wat die ruimte gaan beheer!
> Daars nou vir jou 'n grootse nasie.
>
|
|
|