Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos
Koos [boodskap #60804] Ma, 22 April 2002 11:17
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boer Koos se vrou :-
" Ek dink nie ons moet meer toelaat dat ons Sarie en jong Jan van die
buurplaas elke dag gaan perdry nie."
Koos:" Hoekom nie?"
KsV:" Want gister toe hulle terugkom, was hulle meer uitasem as die perde."

" Koos, kan jy Hollands praat?"
" Ek weet nie. Ek het nog nooit probeer nie."

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Vorige onderwerp: Wetenskaplike bewys?
Volgende onderwerp: Soek hulp by Gloudina!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:43:31 MGT 2024