TATATRAAAAAAAAATAAAAAAAAAA !!!!!!! [boodskap #60720] |
Sa, 20 April 2002 17:25 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
HEAR YE .............. HEAR YE ................ HEAR
YE.................. Q ........ het die weggesteekte bladsy op
http://walk.isat.co.za gekry. Q, ek weet nie watse slinkse manier
jy gebruik het om dit te gekry het nie, maar ek dink dit het jou
'n paar minute gekos. Hmmmm ... meskien ook toe ek gesê het dat
daai blad slegs deur 'n 'link' op die default.htm gevind sal
word. Dit het darem seker ook gehelp né. Nou noem hy my nog
Tobias ook. Ek begin hond se gedagtes kry .............
ken hy my? sal bietjie na Sam Spade se blad moet gaan en 'n
"whois" op sy ID moet doen. :-)
Geluk Q ...........
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Latest news from Luanda
Vars nuus uit Luanda
http://walk.isat.co.za
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
|
|
|
Re: TATATRAAAAAAAAATAAAAAAAAAA !!!!!!! [boodskap #60721 is 'n antwoord op boodskap #60720] |
Sa, 20 April 2002 17:50 |
Quintin
Boodskappe: 137 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:a9s87o$ip6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> HEAR YE .............. HEAR YE ................ HEAR
> YE..................
Hey Tobie... waar's die 50 olifante en 100 maagde wat jy my belowe het huh?
En 'n 10 dae Rio styl karnaval deur die strate van Luanda ook asseblief...
:-)
Q
|
|
|