Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verskoning
Verskoning [boodskap #60650] Fri, 19 April 2002 18:17 na volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Verskoning vir elkeen maar ek kan môre en oormôre nie deelneem an die
"taalstryd" van hierdie nuusgroep nie. Ek moet na die fabriek toe om
daar te gaan werk (twee maal twaalf ure). Dis te lank om nog aktief te
kan wees na me arbeid. Maandag kom ek terug.

'n Goeie naweek vir elkeen!

Norbert (uit Vlaanderen)
http://users.skynet.be/strandkruier/index.html
Re: Verskoning [boodskap #60663 is 'n antwoord op boodskap #60650] Fri, 19 April 2002 22:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: December 2002
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cc05e40.27406102@news.skynet.be...
> Maandag kom ek terug.
>
> 'n Goeie naweek vir elkeen!
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Haai ooeeee! Kan nie wag tot Maandag nie!

Die hemele behoed ons...
Re: Verskoning [boodskap #60680 is 'n antwoord op boodskap #60663] Sat, 20 April 2002 04:50 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: February 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert (Flaams vir neusaandoening van onwelvoeglike aard) - jy sal nie
gemis word nie.

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:HG0w8.45150$uR5.101329@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3cc05e40.27406102@news.skynet.be...
>> Maandag kom ek terug.
>>
>> 'n Goeie naweek vir elkeen!
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
> Haai ooeeee! Kan nie wag tot Maandag nie!
>
> Die hemele behoed ons...
>
Vorige onderwerp: Afrikaans is Cape Dutch ;-))
Volgende onderwerp: Vinnige Capies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 07 00:38:02 UTC 2025