Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaaskwessie: Vir Annette......
Plaaskwessie: Vir Annette...... [boodskap #60502] Thu, 18 April 2002 06:41 na volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: December 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit en luister op die radio na 'n 'chat show' oor die plaaskwessie, toe
dit my herinner aan 'n onderhoud wat ek met 'n ou oom gevoer het. Hy was
'n legendariese platjie in ons land. Hy het vertel van die dominee wat vir
die eerste keer na omtrent 5 jaar nadat hy op sy nuwe plaas begin boer het,
daar aangekom het om huisbesoek te kom doen. Nou moet ek eers vir jou sê
die betrokke plaas is in die berge geleë waar bobbejane met kieries moet
loop. 'n 4x4 se bande hou skaars 10 - 15 000km dan's hulle glad.....en dis
8 laag bande!
Wel daar was net 'n boorgat op die grond. In die 5 jaar het die oom
die grond ontwikkel. Hy het vir hom 'n huis en krale gebou, boorgate
geboor en damme gebou. Alles wat enige goeie boer sal doen om
vooruitstrewend te raak. Ewenwel, hy vat toe die dominie vir 'n 'spin' op
die plaas wat so 10 000ha groot is en wys trots vir hom alles wat hy op die
grond bereik het.
Die kerkman het sê gesit en luister en sê toe: "Broer, jy moet darem
onthou dat jy nie alles alleen vermag het nie. Die Heer het 'n groot
aandeel gehad."
Die oom kyk gemaak-geskok na die dominee. "Dominee, jy moes hierdie
plaas gesien het toe die Here alleen hier geboer het."
He-he! Onnodig sekerlik om te sê die kerkman was nie te gelukkig
nie.......maar dit bring my terug na die plaaskwessie. Al die grond wat
die mense nou so graag wil opeis as hul eie, het geen ontwikkeling op gehad
voordat die kommersiële boere daar begin boer het nie. Nêrens in die
geskiedenis van Afrika sal jy kry dat die swart bevolkingsgroepe ooit geboer
het nie......behalwe om 'n bestaansekonomie te voer. Hulle het geen
infrastuktuur opgerig, geen paaie gebou nie. In ons droë land waar geen
standhoudende riviere is nie, was water beperk tot putte in sandriviere.
So, as daar nie 'n groot rivier naby was nie, was daar g'n mense nie.
Dit was eers toe die Duitsers hier aangeland het en gekom het met die
idee van 'n sandstoordam, dat water meer beskikbaar geraak het in afgele�
gebiede. Later het hulle begin boor vir water en nog meer droë areas is
oopgemaak. Na anneksasie deur SA het dit natuurlik voortgegaan en kon
mense plase koop......'n stuk grond met 'n enkele boorgat op was al wat jy
gekry het. Daar is natuurlik plekke soos die Soutblok in ons Kalahari waar
die water uit die boorgate nie te skaars is nie, maar as dit oop staan in
die son dan begin dit so jellieagtig raak en dit stink. Dit beteken dat
enige ou wat daar wil boer vir al sy damme en suipplekke dakke moet opsit!
As daai water begin sleg word en jy drink daarvan......wel jy looi 'n naald
se oog op 400m!
Nou is dit so dat omtrent een en elkeen van die boere skatryk geword het
in die soutblok want die drakrag is fantasties en die veld het geen peste
nie. Tog, nou met die grondhervorming bied van hierdie manne hulle plase
te koop aan vir die regering vir hervestiging van swart boere........maar
dink jy die regering stel belang? Nee! In die eerste plek sien hulle nie
kans vir die waterprobleem nie, en in die tweede plek kan hulle niemand kry
wat daar wil gaan bly nie!
Dit bring mos die vraag of die mense wat so skree na grond, agter die
grond aan is, of agter die infrastruktuur wat reeds daar is, aan is?

--

The information in this E-mail is confindential and it is intended for the
addressee only. Access to this E-mail by anyone else is unauthorized. If
you're not the intended recipient, any disclosure, copying, distibution or
any action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure accuracy and
integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
accepted if the information or data is, for whatever reason, corrupted or
does not reach its intended destination.
Re: Plaaskwessie: Vir Annette...... [boodskap #60505 is 'n antwoord op boodskap #60502] Thu, 18 April 2002 06:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dakie Suidwester - interresant, en ek stem al die pad saam met jou wat jy te
vertelle gehad het.
Ivm met jou vragie - dis ooglopend - die meeste van die besetters wil net
weet hulle het 'n stukkie grond.

Hier by ons 'n geval wat saam met sy werkers 'n korporasie gevorm het - hy
het sy plaas en implimente gegee sodat hulle almal saam vir die winsdeel van
die plaas sou werk. Nou weet almal dat die boer se bydrae tot hierdie
vennootskap die plaas en implimente en gevestigde infrastuktuur was, en al
wat die werkers moes doen is om ooreen te kom om produktief te werk sodat
almal gelyk in die winste kon deel.
Laas toe ek gehoor het, gaan dit nie so lekker daar nie - die werkers kon
skielik toe nie onthou dat hul lone eintlik lenings teen hul winsdeel is
nie - en dat die vorige eienaar nie hoef te sê wie moet wat op die plaas
doen nie - dit moet 'n gesamentlike besluit wees.
Annette

Suidwester skryf in boodskap news:a9lpse$1mms$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek sit en luister op die radio na 'n 'chat show' oor die plaaskwessie, toe
> dit my herinner aan 'n onderhoud wat ek met 'n ou oom gevoer het. Hy was
> 'n legendariese platjie in ons land. Hy het vertel van die dominee wat vir
> die eerste keer na omtrent 5 jaar nadat hy op sy nuwe plaas begin boer het,
> daar aangekom het om huisbesoek te kom doen. Nou moet ek eers vir jou sê
> die betrokke plaas is in die berge geleë waar bobbejane met kieries moet
> loop. 'n 4x4 se bande hou skaars 10 - 15 000km dan's hulle glad.....en dis
> 8 laag bande!
> Wel daar was net 'n boorgat op die grond. In die 5 jaar het die oom
> die grond ontwikkel. Hy het vir hom 'n huis en krale gebou, boorgate
> geboor en damme gebou. Alles wat enige goeie boer sal doen om
> vooruitstrewend te raak. Ewenwel, hy vat toe die dominie vir 'n 'spin' op
> die plaas wat so 10 000ha groot is en wys trots vir hom alles wat hy op die
> grond bereik het.
> Die kerkman het sê gesit en luister en sê toe: "Broer, jy moet darem
> onthou dat jy nie alles alleen vermag het nie. Die Heer het 'n groot
> aandeel gehad."
> Die oom kyk gemaak-geskok na die dominee. "Dominee, jy moes hierdie
> plaas gesien het toe die Here alleen hier geboer het."
> He-he! Onnodig sekerlik om te sê die kerkman was nie te gelukkig
> nie.......maar dit bring my terug na die plaaskwessie. Al die grond wat
> die mense nou so graag wil opeis as hul eie, het geen ontwikkeling op gehad
> voordat die kommersiële boere daar begin boer het nie. Nêrens in die
> geskiedenis van Afrika sal jy kry dat die swart bevolkingsgroepe ooit geboer
> het nie......behalwe om 'n bestaansekonomie te voer. Hulle het geen
> infrastuktuur opgerig, geen paaie gebou nie. In ons droë land waar geen
> standhoudende riviere is nie, was water beperk tot putte in sandriviere.
> So, as daar nie 'n groot rivier naby was nie, was daar g'n mense nie.
> Dit was eers toe die Duitsers hier aangeland het en gekom het met die
> idee van 'n sandstoordam, dat water meer beskikbaar geraak het in afgele�
> gebiede. Later het hulle begin boor vir water en nog meer droë areas is
> oopgemaak. Na anneksasie deur SA het dit natuurlik voortgegaan en kon
> mense plase koop......'n stuk grond met 'n enkele boorgat op was al wat jy
> gekry het. Daar is natuurlik plekke soos die Soutblok in ons Kalahari waar
> die water uit die boorgate nie te skaars is nie, maar as dit oop staan in
> die son dan begin dit so jellieagtig raak en dit stink. Dit beteken dat
> enige ou wat daar wil boer vir al sy damme en suipplekke dakke moet opsit!
> As daai water begin sleg word en jy drink daarvan......wel jy looi 'n naald
> se oog op 400m!
> Nou is dit so dat omtrent een en elkeen van die boere skatryk geword het
> in die soutblok want die drakrag is fantasties en die veld het geen peste
> nie. Tog, nou met die grondhervorming bied van hierdie manne hulle plase
> te koop aan vir die regering vir hervestiging van swart boere........maar
> dink jy die regering stel belang? Nee! In die eerste plek sien hulle nie
> kans vir die waterprobleem nie, en in die tweede plek kan hulle niemand kry
> wat daar wil gaan bly nie!
> Dit bring mos die vraag of die mense wat so skree na grond, agter die
> grond aan is, of agter die infrastruktuur wat reeds daar is, aan is?
>
> --
>
>
>
>
>
> The information in this E-mail is confindential and it is intended for the
> addressee only. Access to this E-mail by anyone else is unauthorized. If
> you're not the intended recipient, any disclosure, copying, distibution or
> any action taken or omitted in reliance on this, is prohibited and may be
> unlawful. Whilst all reasonable steps are taken to ensure accuracy and
> integrity of information and data transmitted electronically and to preserve
> the confidentiality thereof, no liability or responsibility whatsoever is
> accepted if the information or data is, for whatever reason, corrupted or
> does not reach its intended destination.
>
Vorige onderwerp: Nuwe Spellings
Volgende onderwerp: Conradie Hospitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 12:16:56 UTC 2025