Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vreesfaktor
Vreesfaktor [boodskap #60497] Do, 18 April 2002 05:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is tot Saterdag tyd om in te skryf vir die nuwe Mnet realiteitsprogram
Fear Factor.
Drie mans en drie dames gaan per program deelneem, en die wenner van elke
program gaan R50 000 wen.

Ek sal nie inskryf nie. Ek sal wel die desperate deelnemers innig jammer
kry - veral die vyf verloorders in elke program.

Annette
Re: Vreesfaktor [boodskap #60511 is 'n antwoord op boodskap #60497] Do, 18 April 2002 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis in 'n toetslopie vir die program dat daar nou twee minder helikopters
beskikbaar is in Kaapstad. Niks meer gehoor van die versekeringsmaatskappy
nie.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: Vreesfaktor [boodskap #60513 is 'n antwoord op boodskap #60511] Do, 18 April 2002 08:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - het gehoor dat ander helikoptervlieƫniers wat genader is hulle
vertel het hulle sien nie kans vir so 'n ondeurdagte gevaarlike idee nie -
maar soos dit maar nou gaan - kon hulle toe wel twee dommes opspoor:))
Dink jy ons het dom versekeraars hier ook?:)
Annette

TJ skryf in boodskap news:3cbe86eb$0$235@hades.is.co.za...
> Dis in 'n toetslopie vir die program dat daar nou twee minder helikopters
> beskikbaar is in Kaapstad. Niks meer gehoor van die versekeringsmaatskappy
> nie.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Vreesfaktor [boodskap #60520 is 'n antwoord op boodskap #60513] Do, 18 April 2002 10:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die helikopter groep se naam is WIN, maar ek dink die keer verloor hulle.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Vreesfaktor [boodskap #60522 is 'n antwoord op boodskap #60520] Do, 18 April 2002 10:55 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gebeur as jy 'n Engelse naam kies vir jou besigheidsnaam.

As hulle nou WEN was - dan het ons almal geweet Koos was by die storie
betrokke:))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3cbea4e3$0$227@hades.is.co.za...
> Die helikopter groep se naam is WIN, maar ek dink die keer verloor hulle.
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Vorige onderwerp: Conradie Hospitaal
Volgende onderwerp: !Bloed is dikker as water
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:37:27 MGT 2024