Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TJ - Kan jy help asseblief?
TJ - Kan jy help asseblief? [boodskap #60371] Tue, 16 April 2002 09:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil graag weet wat op die planke gebring gaan word hier in die Kaap
volgende jaar in Januarie ( Januarie 2003) by ArtsCape, Baxter, Theatre on
the Bay, Spier en Libertas.
Die pamflette beskikbaar geen net inligting tot einde Julie.

Annette
Re: TJ - Kan jy help asseblief? [boodskap #60377 is 'n antwoord op boodskap #60371] Tue, 16 April 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.artscape.co.za
www.baxter.co.za
www.spier.co.za
http://www.oudelibertas.co.za

Dis beste om hulle individueel te kontak, maar ek wonder self of hul reeds
weet en of daar geld gaan wees ... Artslink.co.za het nog geen inligting
ontvang vir so ver in die toekoms nie.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: TJ - Kan jy help asseblief? [boodskap #60378 is 'n antwoord op boodskap #60371] Tue, 16 April 2002 10:28 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: January 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oeps, nog een ... www.theatreonthebay.co.za vir Pieter Toerien se inligting.

Kyk ook elke Dinsdagaand vir ShowBuzz - so skuins na 20:20 en voor Barry
Ronge se Cinemagic (net op M-Net) of loer in by www.artslink.co.za/tv - daar
is kaartjies beskikbaar vir "VATMAAR" (Baxter) via 'n kompetisie of die
webwerf.

TJ
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Mondial van de wijn in Brussel (Nederlands en Afrikaans).
Volgende onderwerp: Roer julle Litte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 12:11:16 UTC 2025