Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vinnige Visdis
Vinnige Visdis [boodskap #60180] Sa, 13 April 2002 05:26
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan snoek of tuna gebruik:

2 blikkies tuna
1 koppie rou noedels, gekook
2 koppies melk
2 eiers
1 pakkie wit uiesoppoeier
1 koppie gerasperde kaas
( 1/2 koppie mayonaise - opsioneel)

Meng alles saam.
Bak by 180F vir 35min.
Of soos ek - in mikrogolf totdat die eier gaar en gestol is.

Annette
Vorige onderwerp: Kan iemand help, asb?
Volgende onderwerp: Re: Reginald Bosanquet speaks from the abyss - Mugabe = Hitler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 12:08:14 MGT 2024