Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » snow white & the 7 dwarfs
snow white & the 7 dwarfs [boodskap #59913] Di, 09 April 2002 18:01 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n vriend van my het vandag 111 e-pos stukke van verskillende
mense gekry wat hom vra om hulle van sy e-pos te verwyder. saam
met die 111 se pos het bostaande lêer ook saamgekom.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach
http://walk.isat.co.za
Niemand het nog die weggesteekte
bladsy gekry nie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: snow white & the 7 dwarfs [boodskap #59936 is 'n antwoord op boodskap #59913] Wo, 10 April 2002 04:37 Na vorige boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis 'n gifappeltjie op sy rekenaar - ou ene - maklik om reg te maak.

Kyk by:
http://securityresponse.symantec.com/avcenter/venc/data/w95. hybris.gen.html
vir "interactive tutorial".

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Vorige onderwerp: Midnight in the Realm... all is quiet
Volgende onderwerp: Wonderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:36:39 MGT 2024