Midnight in the Realm... all is quiet [boodskap #59866] |
Mon, 08 April 2002 23:18 |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Quintin:
Jis Q
Q:
Hallo ou maat, hoe gaan dit?
Quintin:
Goed makker, en jy?
Q:
Kla nie... stil vanaand.
Quintin:
Ja, die mense is almal bed toe. Wat maak jy?
Q:
Nee oom Leeu, ek sit maar hier, eet 'nannas en praat kaai met die ander
diere. En jy?
Quintin:
Ek probeer 'n paar gedigte onthou van die ou dae af. Maar ek het nie meer my
Groot Verseboek nie.
Q:
Whoa, dis bad. Wanneer ek so voel, dan maak ek sommer my eie weeregawes van
gedigte op.
Quintin:
Dem, dis 'n goeie idee... wat van:
"Hoe koud is die windjie en skraal"
Q:
Hanou, ou wa...
Quintin:
Was fout?
Q:
Is dit die real mcoy of die een van die bul en die koei?
Quintin:
Erhm...
Q:
Nee man, kinners kan mos hierdie goeters lees...
Quintin:
Sorry boet... wat van:
"Dis donke donker middernag"
Q:
Ja, hy's olraait.
Quintin:
Oukay...
"Nader sluip die Zoeloe mag"
"Kyk hoe blink die assegaaie"
Q:
En die res?
Quintin:
Nee, ek weet nie... dink hy stop daar.
Q:
Dis maar 'n kaai versie jong.
Quintin:
Oukay, wat van:
"Opgevoer en dik gemoer deur Quintin van Zyl"
Q:
Klink goed
Quintin:
Lus vir nog?
Q:
Nee, ek gaan nou 'n Google soektog doen.
Quintin:
Waarop?
Q:
Weetie, sal jou later sê.
Quintin
Oukay, ek sien jou later.
Q
Baai
|
|
|
Re: Midnight in the Realm... all is quiet [boodskap #59925 is 'n antwoord op boodskap #59866] |
Tue, 09 April 2002 19:17 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Q"
> Quintin:
> Jis Q
>
> Q:
> Hallo ou maat, hoe gaan dit?
>
> Quintin:
> Goed makker, en jy?
>
> Q:
> Kla nie... stil vanaand.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
hmmmm ... hy't vir hom die mees intellegentste ou gekry om mee te
gesels .........
my vrou vra ook partykeer vir my hoekom ek met myself gesels :-)
--
***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
|
|
|