|
Re: Hallo [boodskap #59697 is 'n antwoord op boodskap #59693] |
So, 07 April 2002 12:39 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie" wrote:
> Aangename kennis.
>
Hallo en aangename kennis. Jy klink so bietjie skollie mollie:-)))
Didi
|
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #59702 is 'n antwoord op boodskap #59701] |
So, 07 April 2002 15:18 |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speel jy tennis?
Dennis skryf in boodskap news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
> wrote:
>
>> Aangename kennis.
>
> My naam is Dennis.
>
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #59703 is 'n antwoord op boodskap #59693] |
So, 07 April 2002 15:20 |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aangenaam Skollie. (Nooit gedink ek sal daardie woorde vir `n skollie sê
nie.) Hoop nie jou naam is op jou karakter gegrond nie. Van waar Gehasi?
Skollie skryf in boodskap news:DKWr8.5759$e5.34301@news.indigo.ie...
> Aangename kennis.
>
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #59706 is 'n antwoord op boodskap #59701] |
So, 07 April 2002 15:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
>
>> Aangename kennis.
>
> My naam is Dennis.
Ek speel graag tennis
met sokkiespenners.
>
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #59710 is 'n antwoord op boodskap #59702] |
So, 07 April 2002 15:41 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 7 Apr 2002 17:18:02 +0200, "johanls"
wrote:
Nee, maar ek's 'n menace.
> Speel jy tennis?
>
> Dennis wrote in message
> news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
>> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
>> wrote:
>>> Aangename kennis.
>> My naam is Dennis.
(Dankie Annette, ek het nie geweet hoe die ding verder gaan nie!) :-))
Sokkiespenners - :-))))))
|
|
|
Re: Hallo [boodskap #59721 is 'n antwoord op boodskap #59710] |
So, 07 April 2002 17:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan is jy 'n blerrie stoute klein seuntjie:))
Annette
Dennis skryf in boodskap news:d2q0bu8hd6n2f8rpj538qrrq6gijskene3@4ax.com...
> On Sun, 7 Apr 2002 17:18:02 +0200, "johanls"
> wrote:
>
> Nee, maar ek's 'n menace.
>
>> Speel jy tennis?
>>
>> Dennis wrote in message
>> news:i6o0bu8omqesrnd1r1ea0kk2k6qff17k2c@4ax.com...
>>> On Sun, 7 Apr 2002 13:13:17 +0100, "Skollie"
>>> wrote:
>
>>>> Aangename kennis.
>
>>> My naam is Dennis.
>
>
> (Dankie Annette, ek het nie geweet hoe die ding verder gaan nie!) :-))
> Sokkiespenners - :-))))))
>
|
|
|