Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Persie die Ongelukkige
Rugby: Persie die Ongelukkige [boodskap #59606] |
Sat, 06 April 2002 12:47 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ai Sjeim - ten minste het die Stormers twee bonuspunte vandag teen die Reds
verdien.
Die Stormers het eintlik baie goed gespeel - nie mooi nie want 2 is koelkas
toe gejaag.
Haai Oe -Net te jammer tog van Persie wat toe nie vandag so baie goed kon
skop nie:(
Reds 49 - Stormers 46.
Liewe Heksie.Annette
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:45:03 UTC 2025
|