|
|
|
|
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59362 is 'n antwoord op boodskap #59356] |
Sat, 30 March 2002 08:38 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> "Annette" sê
>> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
>> Annette
'n Bekommerde "Jonas" sê toe:
> Sterkte - hoop nie dit is elektronies aansteeklik nie ...
Hoop jy besef dat Annette 'n paar dae gelede soentjies
aan ons almal uitgedeel het Jonas.
Voorspoed en Beterskap Annette:-)
DD
|
|
|
Re: Waar is Annette ? [boodskap #59369 is 'n antwoord op boodskap #59354] |
Sat, 30 March 2002 15:20 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 30 Mar 2002 04:41:05 +0200, "Annette" wrote:
> Longontsteking - sien julle weer wanneer ek kan.
Hoop jy word sommer gou gesond, Annette! Ons mis jou hier!
Weet hulle watter gogga dit versoorsaak het by jou?
Sterkte!
|
|
|
|