en julle Nederlanders: [boodskap #59307] |
Thu, 28 March 2002 20:58 |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: January 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
sê mos dat dit gevaarlik in Suid Afrika is né!
Kom ek vetel aan die Suid Afrikaners hoe
lyk die Nederlandse koerante en dan gee
ek vir Annette klippe om Norbert mee te bestook:-)
***********
Voorproefje van de Sjaria?
***********
AMSTERDAM - Een 30-jarige Gouwenaar en zijn hond zijn voor de
Basismarkt aan
de Dunantsingel door een groep van zo'n vijftien Marokkaanse jongeren
met
stenen bekogeld. De man raakte gewond aan zijn hoofd en handen.
Omdat de man voor de deur van de supermarkt al was lastig gevallen,
mocht
hij zijn huisdier mee de winkel in nemen. Toen hij bij de kassa stond,
smeten de jongeren vanaf de straat stenen naar binnen.
De caissière redde zich het vege lijf door weg te duiken achter de
toonbank.
Buiten de supermarkt werden de Gouwenaar en zijn hond opnieuw doelwit
van de
groep stenengooiers. Omstanders hebben de twee moeten ontzetten. De
politie
werd meteen gewaarschuwd maar heeft nog niemand kunnen aanhouden.
Volgens het personeel wordt de Basismarkt al tijden geterroriseerd
door de
groep. "Ze komen hier binnen in wisselende samenstellingen. Ze stelen,
schelden en bedreigen de klanten. Ze snauwen ons toe met 'we pakken je
wel
als je alleen bent' of 'we weten waar je woont, je krijgt een steen
door je
ruit'.
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59310 is 'n antwoord op boodskap #59307] |
Thu, 28 March 2002 21:15 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" schreef...
> sê mos dat dit gevaarlik in Suid Afrika is nè!
> Kom ek vetel aan die Suid Afrikaners hoe
> lyk die Nederlandse koerante en dan gee
> ek vir Annette klippe om Norbert mee te bestook:-)
>
> ***********
> Voorproefje van de Sjaria?
> ***********
Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je om
moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
Arthur
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59311 is 'n antwoord op boodskap #59310] |
Thu, 28 March 2002 21:18 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Mar 2002 22:15:42 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:
>
> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je om
> moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
>
> Arthur
>
Identiese probleme dus by julle ook Arthur.
Al het die brief net een doel gedien was
dit om jou daar uit jou hoekie te haal:-)
DD
|
|
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59317 is 'n antwoord op boodskap #59311] |
Thu, 28 March 2002 21:53 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je
>> ommoet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
>
> Identiese probleme dus by julle ook Arthur.
> Al het die brief net een doel gedien was
> dit om jou daar uit jou hoekie te haal:-)
:-) Ek word momenteel nogal in beslag geneem deur my diskussies op die
muntversamelnuusgroep ...
Bowendien is die weer hier baie lekker en neem ook die versorging van my
tuin baie tyd in beslag. My tuin is in die winter gemoer deur die werkers
was die walkantbeskerming vervang het. Om dit te kan doen het hulle alle
plante en bome moet verwyder. My tuin lyk amper soos die Kalahari (net
natter).
By die weg, het enig iemand van julle ervaring met die registrasie van 'n
familiewapen by die Suid Afrikaanse 'Bureau of Heraldry'? Ek het gehoor dis
die goedkoopste instansie om jou wapen te laat registreer (en ek is
Hollander, niewaar :-)
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59320 is 'n antwoord op boodskap #59317] |
Thu, 28 March 2002 21:58 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Mar 2002 22:53:11 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:
>>> My tuin is in die winter gemoer deur die werkers
>>> was die walkantbeskerming vervang het.
> Groete,
> Arthur
>
>
Ha, dis 'n neukery né!:-)))
Groete,
DD
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59321 is 'n antwoord op boodskap #59310] |
Thu, 28 March 2002 22:11 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur Hagen wrote:
> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je om
> moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
Haai, dis dan nou PRESIES wat die probleem
in SA is.
Wanneer laas was jy in die Centraal Station
in Amsterdam? Hoe gaan dit deesdae met die
sakkerollers daar?
Gloudina
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59322 is 'n antwoord op boodskap #59311] |
Thu, 28 March 2002 22:20 |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is in Vlaanderen in sekere munisipaliteite die sogenaamde
"nultoleransie" ingestel word. Dit beteken dat ook maar die kleinste
vergryp geverbaliseer word deur die polisie. Die nuwe handelwyse van
die polisie was veral bedoel om die jeugdkriminaliteit teen te gaan en
dit vernaamlik in stede en dorpe waar baie Noordafrikaanse immigrante
gehuisves is. Ek glo by ons in Vlaanderen is Lokeren die eerste
gemeente wat daarmee begin het.
Ek weet nie juis hoe lank dit nou al aan de gang is maar dit kan
nou wel so tien jare wees. Wat ek daaroor gehoor het is dat hierdie
handelwyse en metode al se vrugte opgelewer het. Die kriminaliteit
in die bewuste munisipaliteite is drasties agteruit gegaan.
Daar is natuurlik baie diskussie daaroor in onse samelewing maar
moet tog weet dat as die stok nie agter die deur staan nie dat dan
die anargie en wetteloosheid groei. Jonge mense moet immers weet
dat nie alles in die samelewing geoorloof is nie en dis nie sleg nie
om hulle daar so af en toe an te herinner. Daar is 'n Vlaams spreek-
woord wat sê: "Al te goed is 's buurmans gek!" Dit sal julle wel ver-
staan, glo ek.
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
------------------------------------------------------------ -----------------------------------------------
Davie Davis schreef:
> On Thu, 28 Mar 2002 22:15:42 +0100, "Arthur Hagen"
> wrote:
>
>> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je om
>> moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
>> Arthur
>
> Identiese probleme dus by julle ook Arthur.
> Al het die brief net een doel gedien was
> dit om jou daar uit jou hoekie te haal:-)
>
> DD
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59323 is 'n antwoord op boodskap #59321] |
Thu, 28 March 2002 22:38 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina schreef...
> Arthur Hagen wrote:
>> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je om
>> moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
>
> Haai, dis dan nou PRESIES wat die probleem
> in SA is.
> Wanneer laas was jy in die Centraal Station
> in Amsterdam? Hoe gaan dit deesdae met die
> sakkerollers daar?
Ik ben in mijn leven maar 2 keer op Amsterdam Centraal geweest, waarvan 1
keer ook daadwerkelijk buiten de trein :)
Ik meen dat de zakkenrollers daar nog steeds goed gedijen. Geen wonder, want
werkelijk er tegen optreden is onmogelijk, zelfs het bespreken van de
problematiek ligt al jaren in de taboesfeer.
De Nederlandse politiek lost al jaren al onze problemen op door ze voor zich
uit te schuiven. Als je een probleem maar lang genoeg negeert, dan verdwijnt
het vanzelf .... :(
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59329 is 'n antwoord op boodskap #59323] |
Fri, 29 March 2002 07:55 |
Xander Helmich
Boodskappe: 7 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ach jongens... overal is narigheid blijkt maar weer... :-(
On Thu, 28 Mar 2002 23:38:21 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:
> Gloudina schreef...
>> Arthur Hagen wrote:
>>> Wij staan momenteel als 'tolerante' samenleving voor het dilemma hoe je
> om
>>> moet gaan met intolerante onderdelen binnen die samenleving.
>> Haai, dis dan nou PRESIES wat die probleem
>> in SA is.
>> Wanneer laas was jy in die Centraal Station
>> in Amsterdam? Hoe gaan dit deesdae met die
>> sakkerollers daar?
>
> Ik ben in mijn leven maar 2 keer op Amsterdam Centraal geweest, waarvan 1
> keer ook daadwerkelijk buiten de trein :)
>
> Ik meen dat de zakkenrollers daar nog steeds goed gedijen. Geen wonder, want
> werkelijk er tegen optreden is onmogelijk, zelfs het bespreken van de
> problematiek ligt al jaren in de taboesfeer.
>
> De Nederlandse politiek lost al jaren al onze problemen op door ze voor zich
> uit te schuiven. Als je een probleem maar lang genoeg negeert, dan verdwijnt
> het vanzelf .... :(
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
M.v.g.
Xander Helmich
(reply by mail? please remove # from address)
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59338 is 'n antwoord op boodskap #59323] |
Fri, 29 March 2002 15:24 |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a8062o$13s7$1@news.kabelfoon.nl...
>>
>> Haai, dis dan nou PRESIES wat die probleem
>> in SA is.
>> Wanneer laas was jy in die Centraal Station
>> in Amsterdam? Hoe gaan dit deesdae met die
>> sakkerollers daar?
>
>
> De Nederlandse politiek lost al jaren al onze problemen op door ze voor zich
> uit te schuiven. Als je een probleem maar lang genoeg negeert, dan verdwijnt
> het vanzelf .... :(
>
Ben jij ook zo een fan van dhr Fortuin, Arthur?
Die probleem in Nederland is dat daar sommige dinge nie polities korrek is
om te sê nie en as gevolg daarvan nie aangespreek word nie.
Die probleem van Suid-Afrika is dat die een gedeelte van die bevolking so
polities korrek is dat probleme nie aangespreek word nie (soos in
Nederland), terwyl 'n ander deel van die bevolking so krities is dat die
mense wie wel 'n verskil kan maak, nie meer na hulle wil luister nie en die
probleme dus nog steeds nie aangespreek word nie.
-Gids-
|
|
|
Re: en julle Nederlanders: [boodskap #59344 is 'n antwoord op boodskap #59338] |
Fri, 29 March 2002 16:37 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Gids" schreef...
> "Arthur Hagen" wrote...
>> De Nederlandse politiek lost al jaren al onze problemen op door ze
>> voor zich uit te schuiven. Als je een probleem maar lang genoeg
>> negeert, dan verdwijnt het vanzelf .... :(
>
> Ben jij ook zo een fan van dhr Fortuin, Arthur?
Nee, Gideon, ek is geen fan van hom nie. Sy ego is te groot. Maar ek is wel
opgelug dat daar eintlik iemand is wat sommige sake, wat baie lank genegeer
is, op die politieke agenda geplaas het.
> Die probleem in Nederland is dat daar sommige dinge nie polities korrek is
> om te sê nie en as gevolg daarvan nie aangespreek word nie.
Selfs hierdie konstatering is hier nie polities korrek nie.
> Die probleem van Suid-Afrika is dat die een gedeelte van die bevolking so
> polities korrek is dat probleme nie aangespreek word nie (soos in
> Nederland), terwyl 'n ander deel van die bevolking so krities is dat die
> mense wie wel 'n verskil kan maak, nie meer na hulle wil luister nie en die
> probleme dus nog steeds nie aangespreek word nie.
Goeie analiese, daar is mense wat te luid klaag en mense wat vind dat hulle
glad geen reg het om ooit nog ook maar 'n klein bietjie te klaag nie ...
Groete,
Arthur
|
|
|