Nuus 19/3 [boodskap #58915] |
Tue, 19 March 2002 16:53 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar was vandag 'n fratsgolf in die hawe - 'n boot met 27 behoueringsvragte
was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd:))
Blykbaar spoel die houers daar uit op Milnerton se strand.
Annette
|
|
|
Re: Nuus 19/3 [boodskap #58936 is 'n antwoord op boodskap #58915] |
Wed, 20 March 2002 06:19 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Glo vol Katoen en Koffie
"Annette" skryf in boodskap news:a77qbg$jffoj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar was vandag 'n fratsgolf in die hawe - 'n boot met 27 behoueringsvragte
> was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd:))
> Blykbaar spoel die houers daar uit op Milnerton se strand.
> Annette
>
|
|
|