|
Re: chillie [boodskap #58798 is 'n antwoord op boodskap #58797] |
Sun, 17 March 2002 07:19 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sun, 17 Mar 2002 09:05:04 +0200, "wessie" wrote:
> Hallo
>
> Weet iemand nie van 'n lekker resep om chillies in te maak nie? Ek wil graag
> die chillies opkook saam met tamaties , uie , groen pepers en ander
> bestandele om 'n lekker chillie sous te maak wat ek kan bottelleer en wegsit
> vir latere gebruik. Wat ek dus eintlik soek is 'n resep vir 'n warm sousie.
Ek sou voorstel dat jy na 'n resep soek om rissies in te maak Carel.
Net miskien sal so 'n soektog meer geslaagd wees.
|
|
|