'n Kanon/Canon [boodskap #58548] |
Tue, 12 March 2002 21:58 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
Gr.Rico
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58599 is 'n antwoord op boodskap #58548] |
Wed, 13 March 2002 17:40 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico" wrote:
> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>
> Gr.Rico
>
Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
vir my of hy 'n Hollander is :-)))
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58611 is 'n antwoord op boodskap #58599] |
Wed, 13 March 2002 22:28 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:gl3v8ukk1gs70mqdpl3re5ond48vajsumc@4ax.com...
> On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico"
> wrote:
>
>> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>>
>> Gr.Rico
>>
>
> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
> vir my of hy 'n Hollander is :-)))
Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))
Gr.Rico
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58612 is 'n antwoord op boodskap #58611] |
Thu, 14 March 2002 03:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee julle is albei verkeerd - daar word van twee verskillende persone
gesing:))
Annette
Rico skryf in boodskap news:a6oji0$1hq$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:gl3v8ukk1gs70mqdpl3re5ond48vajsumc@4ax.com...
>> On Tue, 12 Mar 2002 22:58:04 +0100, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> 'n Canon is 'n liedjie wat je deurmekaar sing, soos Vader Jacob.
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
>> vir my of hy 'n Hollander is :-)))
>
> Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58613 is 'n antwoord op boodskap #58612] |
Thu, 14 March 2002 03:37 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
>> "Davie Davis"
>>> Verdomp Rico, ek dog Vader Jakob is 'n Afrikaanse omie. Nou klink dit
>>> vir my of hy 'n Hollander is :-)))
>
>> Dalk is dit 'n Nederlander, die Afrika toegetrek het :-))
>> Gr.Rico
Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
Franse monnik, Frere Jacques.
Die F.A.K. volksangbundel dui die
oorsprong aan as "anoniem."
Gloudina
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58657 is 'n antwoord op boodskap #58613] |
Thu, 14 March 2002 18:02 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 03:37:27 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
> Franse monnik, Frere Jacques.
> Die F.A.K. volksangbundel dui die
> oorsprong aan as "anoniem."
>
> Gloudina
>
Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?
DD
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58662 is 'n antwoord op boodskap #58657] |
Thu, 14 March 2002 18:43 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
>
>> Die F.A.K. volksangbundel dui die
>> oorsprong aan as "anoniem."
>> Gloudina
> Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?
Soos ek hierbo gesê het, die F.A.K. sê
dis "anoniem." Dus weet hulle nie. Ek
sal egter my geld op die Franse oorsprong
sit, as ek moet wed. Ken jy die Franse
liedjie?
Gloudina
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58667 is 'n antwoord op boodskap #58662] |
Thu, 14 March 2002 19:16 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 18:43:26 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Ken jy die Franse
> liedjie?
>
> Gloudina
>
>
Nee, nog nooit eers gehoor nie.
Sal nie help om jou te vra hoe dit klink nie
want ek sal dit nie verstaan nie.
Voor die koms van die Hugenote het ek Frans
dit verstaan maar wel, ons is al 'n hele rukkie hier :-)
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58683 is 'n antwoord op boodskap #58667] |
Thu, 14 March 2002 21:18 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Davie Davis wrote:
> Nee, nog nooit eers gehoor nie.
> Sal nie help om jou te vra hoe dit klink nie
> want ek sal dit nie verstaan nie.
> Voor die koms van die Hugenote het ek Frans
> dit verstaan maar wel, ons is al 'n hele rukkie hier :-)
Dit gaan so:
Frére Jacques, Frére Jacques
Dormez vous, dormez vous
Sonnez le matine, Sonne le matine,
Ding, dang, dong,
Ding, dang, dong.
Jy kan dus sien dat in Frans die liedjie 'n duidelike
Rooms Katolieke Kerk agtergrond het. Die "Brother John"
in die Engelse liedjie, en die "Vader Jakob" in die
Nederlandse versie verwys na 'n Rooms Katolieke priester.
"Le matine" is die oggend-diens (matins in Engels) waarvoor
daar elke keer 'n klok gelui word, sodat dit ook die naam
van die klokgelui word. "Dormer" is die Frans vir "slaap."
Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
haar agtergrond het.
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58689 is 'n antwoord op boodskap #58657] |
Fri, 15 March 2002 04:00 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moet wees - dit is seker hoekom die Marselleise met kanonne somtyds begelei
word:))
Annette
news:1dp19u853im7c50enolpg234l1ct70rf1t@4ax.com...
> On Thu, 14 Mar 2002 03:37:27 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>
>>
>> Julle is almal verkeerd. Hy is 'n
>> Franse monnik, Frere Jacques.
>> Die F.A.K. volksangbundel dui die
>> oorsprong aan as "anoniem."
>>
>> Gloudina
>>
>
> Sê jy vir ons dat die liedjie 'n Franse oorsprong het?
>
> DD
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58736 is 'n antwoord op boodskap #58683] |
Fri, 15 March 2002 18:12 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 14 Mar 2002 21:18:40 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Dormer" is die Frans vir "slaap."
>
> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
> haar agtergrond het.
>
Kon darem nie help om te wonder of die
Franse "dromer" probeer spel het nie :-)
Didi wat Eugene (dr) en Maria in sy
agtergrond het.
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58779 is 'n antwoord op boodskap #58683] |
Sat, 16 March 2002 10:47 |
Ernest Bessinger
Boodskappe: 17 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So, jy is 'n suiwer dutchman :-)
skryf in boodskap news:3C9113F6.50005@rogers.com...
> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
> haar agtergrond het.
>
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58788 is 'n antwoord op boodskap #58779] |
Sat, 16 March 2002 16:57 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ernest" schreef...
> So, jy is 'n suiwer dutchman :-)
Waar vind mens nog suiwer dutchmanne?
Arthur wat De Tombé's, Le Carré's, Collibé's, Demaisse's, DeJardin's, maar
ook Schlamanne, Laermanne en Agternkampjies in sy agtergrond het :-)
> ...
>> Gloudina wat Fouché's en Rossouws in
>> haar agtergrond het.
|
|
|
Re: 'n Kanon/Canon [boodskap #58789 is 'n antwoord op boodskap #58788] |
Sat, 16 March 2002 18:28 |
newsgroup.nl
Boodskappe: 96 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 16 Mar 2002 17:57:19 +0100, "Arthur Hagen"
wrote:
>
> Arthur wat en en en en en en en en en Agternkampjies in sy agtergrond het :-)
>
Dan is Emmy dalk reg Arthur, want kom jy ook maar
van die agterste kampe af :-)
|
|
|