Paltalk [boodskap #58541] |
Tue, 12 March 2002 21:20 |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen,
Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
sluiting).
Die groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
Re: Paltalk [boodskap #58557 is 'n antwoord op boodskap #58541] |
Wed, 13 March 2002 04:41 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sou graag wou Norbert, maar met die duur oproepkoste, en ek wat naweke selde
tuis is, sodat die goedkoop naweekopsie glad nie vir my 'n opsie is nie, is
chat van enige aard tans glad nie 'n goeie ekonomiese idee nie.
Annette
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3c8e6d1f.1178959@news.skynet.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Ek soek mense van hierdie nuusgroep wat tyd het om 's avonds 'n bietje
> met my te gesels in Afrikaans gedurende die aandure. Ek is saans
> meestal ingelog by Paltalk en me nickname aldaar is Strandkruier. Kan
> me daar ook vind op me e-posadres en dis sterre...@skynet.be.
> Paltalk werk goed hier by my. Kan dit download van www.Paltalk.com.
> Ek is gewoonlik langdurig aanlyn in die aandure (ek het 'n ADSL aan-
> sluiting).
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|