Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat doen ek nou met die ding
wat doen ek nou met die ding [boodskap #57885] Di, 26 Februarie 2002 11:35 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
over the past few years more money has been spent on breast implants
and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
persistent erections who cannot remember what to do with them.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57888 is 'n antwoord op boodskap #57885] Di, 26 Februarie 2002 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan nogal baie kreatief met sulke goed wees, al het jy Alzheimers:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:hmsm7ugn6q3tqi3usbr32ll85k5fa7f9k5@4ax.com...
>
> over the past few years more money has been spent on breast implants
> and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
> soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
> persistent erections who cannot remember what to do with them.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57898 is 'n antwoord op boodskap #57885] Di, 26 Februarie 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

> over the past few years more money has been spent on breast implants
> and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
> soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
> persistent erections who cannot remember what to do with them.

Luister, McHanskakie, hou jou
Engels van die nuusgroep af.

Tant Hessie
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57899 is 'n antwoord op boodskap #57888] Di, 26 Februarie 2002 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Feb 2002 13:57:13 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Mens kan nogal baie kreatief met sulke goed wees, al het jy Alzheimers:)))
> Annette
>

ja en as `n ou in die moeilikheid kom dan kan jy net se jy onthou niks

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57933 is 'n antwoord op boodskap #57898] Wo, 27 Februarie 2002 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ton kanadese bakstene!

McAuntie in Quanada
sit en kyk hier
'n lurker is sy
wee jou as jy
ingels hier loslaat
sy laat almal dan in "tale" praat

Wonder wat het hess
(self-aangesteld' gestapo)
laat inplant of verwyder
of ingeneem
om sterk te staan
(of dalk vergeet:
van wat nouweer?)
teen die saak
van ingelse gesegdes
hier op die NG(ebeure)

I doth say:
"The woman protesteth too much!"
Net vir hess se onthalwe dan:
Ek sê ek sê!
"Daai anti se bek fletter te veel"

Thys wat bakstene raaksien en 'n ton daarvan oppie Bos

skryf in boodskap news:3C7B9F26.2000008@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
>> over the past few years more money has been spent on breast implants
>> and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
>> soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
>> persistent erections who cannot remember what to do with them.
>
> Luister, McHanskakie, hou jou
> Engels van die nuusgroep af.
>
> Tant Hessie
>
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57957 is 'n antwoord op boodskap #57933] Wo, 27 Februarie 2002 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Ton kanadese bakstene!

> Thys wat bakstene raaksien en 'n ton daarvan oppie Bos

My liewe Thys, jy moet nou uiteindelik
verduidelik van die "ton bakstene." Jou
laaste poging het in die sand drooggeloop
want niemand kon dit eintlik snap nie.

Tant Hessie wat kaalhand 'n
ton bakstene op 'n slag kan hanteer,
soos 'n goeie outfielder op die
krieketbaan.
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57976 is 'n antwoord op boodskap #57933] Wo, 27 Februarie 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" schreef...
> Net vir hess se onthalwe dan:
> Ek sê ek sê!
> "Daai anti se bek fletter te veel"

Die opmerking van McDuck oor Alzheimers is baie griewend. Dis nie oulik nie.
Siektes is geen onderwerp om grappies oor te maak nie.

Arthur

> wrote...
>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>>> over the past few years more money has been spent on breast implants
>>> and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
>>> soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
>>> persistent erections who cannot remember what to do with them.
>>
>> Luister, McHanskakie, hou jou
>> Engels van die nuusgroep af.
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57982 is 'n antwoord op boodskap #57976] Wo, 27 Februarie 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Arthur - ons maak daardie grappies met deernis - dis deel van ons kultuur.
Annette

Arthur Hagen skryf in boodskap news:a5jc2q$4qu$1@news.kabelfoon.nl...
> "Thys de Wet" schreef...
>> Net vir hess se onthalwe dan:
>> Ek sê ek sê!
>> "Daai anti se bek fletter te veel"
>
> Die opmerking van McDuck oor Alzheimers is baie griewend. Dis nie oulik nie.
> Siektes is geen onderwerp om grappies oor te maak nie.
>
> Arthur
>
>> wrote...
>>> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>>>> over the past few years more money has been spent on breast implants
>>>> and viagra than on alzheimer's disease. the inevitable result is that
>>>> soon we will have a lot of people running around with huge breasts and
>>>> persistent erections who cannot remember what to do with them.
>>>
>>> Luister, McHanskakie, hou jou
>>> Engels van die nuusgroep af.
>
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57987 is 'n antwoord op boodskap #57976] Do, 28 Februarie 2002 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Feb 2002 20:29:23 +0100, "Arthur Hagen"
served the following to the group:

> "Thys de Wet" schreef...
>> Net vir hess se onthalwe dan:
>> Ek sê ek sê!
>> "Daai anti se bek fletter te veel"
>
> Die opmerking van McDuck oor Alzheimers is baie griewend. Dis nie oulik nie.
> Siektes is geen onderwerp om grappies oor te maak nie.
>
> Arthur
>

arthur,

jammer as dit jou gegrief het, dit was nie bedoeling nie. die
bedoeling was eintelik te wys hoe lagwekkend dit is meer geld aan
onbenullige goed gespandeer word as aan ernstige siektes. soos die
feit dat ons regering miljoene spandeer om name te verander terwyl
mense van pes en ellende om ons doodgaan.

ek glo nie dit kan as neerhalend gesien word nie. as ons morbied raak
oor alles wat sleg is gaan ons in diepe depressie verval. ek dink mens
kan grappies maak oor enige iets solank dit nie neerhalend is en
iemand persoonlik aftakel nie maar having said that ek verstaan dat
sekere mense meer sensitief as ander is so sorry.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57988 is 'n antwoord op boodskap #57987] Do, 28 Februarie 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mense wat met Alzheimer gevalle te doen het, waardeer sulke grappies - juis
omdat daar so bitter min is om oor lighartig te voel as mens van hierdie
verskriklike siekte praat.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:inhr7ug160v55h1o8usn8i62teg4hqru02@4ax.com...
> On Wed, 27 Feb 2002 20:29:23 +0100, "Arthur Hagen"
> served the following to the group:
>
>> "Thys de Wet" schreef...
>>> Net vir hess se onthalwe dan:
>>> Ek sê ek sê!
>>> "Daai anti se bek fletter te veel"
>>
>> Die opmerking van McDuck oor Alzheimers is baie griewend. Dis nie oulik nie.
>> Siektes is geen onderwerp om grappies oor te maak nie.
>>
>> Arthur
>>
>
> arthur,
>
> jammer as dit jou gegrief het, dit was nie bedoeling nie. die
> bedoeling was eintelik te wys hoe lagwekkend dit is meer geld aan
> onbenullige goed gespandeer word as aan ernstige siektes. soos die
> feit dat ons regering miljoene spandeer om name te verander terwyl
> mense van pes en ellende om ons doodgaan.
>
> ek glo nie dit kan as neerhalend gesien word nie. as ons morbied raak
> oor alles wat sleg is gaan ons in diepe depressie verval. ek dink mens
> kan grappies maak oor enige iets solank dit nie neerhalend is en
> iemand persoonlik aftakel nie maar having said that ek verstaan dat
> sekere mense meer sensitief as ander is so sorry.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57993 is 'n antwoord op boodskap #57957] Do, 28 Februarie 2002 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die antwoord gloudina is tog voor die hand liggend: Wat is gelyk aan 'n ton
bakstene? Gloudina, want jy 'come down on you like a ton of bricks'.

Gehoor van: Die anti wat haar grimeermiddels by die apteek wou gaan koop, en
toe word sy aangesê om 'n ander reeks velsorgprodukte te gebruik, want dis
spesiaal vir dikvellige persone ontwikkel...

Thys (wat gewag dat sy self in die strik trap)
skryf in boodskap news:3C7CE17B.9000805@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>> Ton kanadese bakstene!
>
>> Thys wat bakstene raaksien en 'n ton daarvan oppie Bos
>
>
> My liewe Thys, jy moet nou uiteindelik
> verduidelik van die "ton bakstene." Jou
> laaste poging het in die sand drooggeloop
> want niemand kon dit eintlik snap nie.
>
> Tant Hessie wat kaalhand 'n
> ton bakstene op 'n slag kan hanteer,
> soos 'n goeie outfielder op die
> krieketbaan.
>
Re: wat doen ek nou met die ding [boodskap #57995 is 'n antwoord op boodskap #57993] Do, 28 Februarie 2002 15:12 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Die antwoord gloudina is tog voor die hand liggend: Wat is gelyk aan 'n ton
> bakstene? Gloudina, want jy 'come down on you like a ton of bricks'.
>
>>> Ton kanadese bakstene!

Ooo, is dit maar al. Ek het gedink jy
bedoel iets meer subtiel, veral na
daardie poging om 'n skattejag aan die
gang te kry met jou clues die vorige
keer.
Weet jy, ou Thys, bakstene is nie iets
wat teveel in die Kanadese psige 'n rol
speel nie. Meeste Kanadese huise het nie
bakstene in nie, en is amper geheel en al
van hout gemaak. Behalwe die taamlike hoë
geboue, wat van sement en yster gemaak is.
En die binnemure is gewoonlik 'n baie sagte
materiaal, om al die elektriese drade en
pype te bedek wat die huis van hoek tot kant
deurkruis.

Tant Hessie van die Algonquins
Vorige onderwerp: Gehoor?
Volgende onderwerp: Louis Eksteen (geb. 1930) Tydperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:03:13 MGT 2024