Die Klankies in die Berge [boodskap #57791] |
Sun, 24 February 2002 05:47 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde meet hulle
dit?)
Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep die vars bergbriesie in te asem
nie:))))
Annette
|
|
|
Re: Die Klankies in die Berge [boodskap #57797 is 'n antwoord op boodskap #57791] |
Sun, 24 February 2002 11:00 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
:-))))))))))))))))))))))
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:a59vcc$5p641$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
> Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
> Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
> opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
> Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
> Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde meet hulle
> dit?)
> Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep die vars bergbriesie in te asem
> nie:))))
> Annette
>
|
|
|
Re: Die Klankies in die Berge [boodskap #57816 is 'n antwoord op boodskap #57791] |
Mon, 25 February 2002 00:07 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bo-op die berg staan ons en grom
Ons het pas hierso aangekom
Dis moeilik om te klim, glo jy vir my
As daar aanmekaar 'n poep uitgly :-)
"Annette" skryf in boodskap news:a59vcc$5p641$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Blykbaar is dit iets waaroor skrywers en filmakers stilbly.
Die feit is glo dat bergklim 'n windmakerige besigheid is.
Joseph Hamel is die eerste een wat dit in 1820, na 'n klimtog op Mont Blanc
opgemerk het - The Unpleasant Consequence of Altitude
Blykbaar gebeur die High Altitude Flatus Expulsion op 3700m en hoër.
Volwassenes kan tot 2000ml wind daagliks loslaat ( hoe op aarde
meet hulle dit?) Dus,word bergklimmes vermaan om nie te diep
die vars bergbriesie in te asem nie:))))
Annette
|
|
|