---ane [boodskap #57667] |
Wed, 20 February 2002 06:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nou Limpopo se nuwe dorpnaambeleid uitgewerk.
Dit is alles om koste te bespaar.
Op al die briefhoofde gaan gedruk word:
------ane, Limpopo.
Dan elke dorp sy eie paar letters voor inskryf.;)
Annette
|
|
|
Re: ---ane [boodskap #57776 is 'n antwoord op boodskap #57667] |
Sat, 23 February 2002 07:13 |
Ernest Bessinger
Boodskappe: 17 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wat moet arme Musina nou maak?
"Annette" skryf in boodskap news:a4vfp6$3e75o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nou Limpopo se nuwe dorpnaambeleid uitgewerk.
> Dit is alles om koste te bespaar.
> Op al die briefhoofde gaan gedruk word:
> ------ane, Limpopo.
> Dan elke dorp sy eie paar letters voor inskryf.;)
|
|
|
Re: ---ane [boodskap #57780 is 'n antwoord op boodskap #57776] |
Sat, 23 February 2002 13:39 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle naam weer verander natuurlik.
Annette
news:a57vhg$56l$2@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat moet arme Musina nou maak?
>
> "Annette" wrote in message
> news:a4vfp6$3e75o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nou Limpopo se nuwe dorpnaambeleid uitgewerk.
>> Dit is alles om koste te bespaar.
>> Op al die briefhoofde gaan gedruk word:
>> ------ane, Limpopo.
>> Dan elke dorp sy eie paar letters voor inskryf.;)
>
|
|
|
Re: ---ane [boodskap #57781 is 'n antwoord op boodskap #57780] |
Sat, 23 February 2002 14:02 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> news:a57vhg$56l$2@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wat moet arme Musina nou maak?
Hulle moet dan maar weer hulle naam regspel :-)
|
|
|