Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Iemand Hier?
Iemand Hier? [boodskap #57443] Thu, 14 February 2002 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat die bespreking vanoggend voor 6 gehoor het van een of ander
munisipaliteit wat nie meer die fondse het om hul verkeersvloot te onder hou
nie?
Die verkeerslui moet nou glo van die munisipale busvervoer gebruik maak om
hul taak te verrig.
The mind boggles :)))
Iemand wat saam met my in besigheid wil gaan om V8 enjins in busse te
installeer?:))
Annette
Re: Iemand Hier? [boodskap #57465 is 'n antwoord op boodskap #57443] Thu, 14 February 2002 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

GROOT "BLANK"

Ek het 'n snaakse verskynsel op my
nuusgroep-leser op die oomblik. As
ek op sommige items kliek, dan is daar
niks. As ek op "reply" kliek, dan wys
dit nog as niks, soos byvoorbeeld wat
ek hierbo gedoen het met Annette se
plasing. Ek kry lyk my glad niks van
Annette nie, maar dit sluit ook Hantam-
kind in, en ek kon nie Patricia se
plasing lees nie, maar kon dit sien
toe Max dit aanhaal. Is daar ander mense
wat dieselfde ondervind, of is die fout
net by my nuusleser? (Ons bediener is
besig om hulself totaal los te maak van
die fasiliteite van die Amerikaanse
maatskappy Excite @ home, en dit mag
die oorsaak wees, maar ek kan nie verstaan
hoe ek baie persone se plasings kan lees
en net sommiges mis nie.)

Gloudina
Re: Iemand Hier? [boodskap #57476 is 'n antwoord op boodskap #57465] Thu, 14 February 2002 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Feb 2002 14:44:17 GMT, "@rogers.com" wrote:

> maar ek kan nie verstaan
> hoe ek baie persone se plasings kan lees
> en net sommiges mis nie.)
>
> Gloudina

Ek die rede waarom jy nou eers kla
is omdat jy my plasings almal kry.
Re: Iemand Hier? [boodskap #57489 is 'n antwoord op boodskap #57443] Thu, 14 February 2002 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a4fnnj$1eubd2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iemand wat saam met my in besigheid wil gaan om V8 enjins in busse te
> installeer?:))
> Annette
>
Jy's klaar te laat. Ek glo meeste van hulle loop klaar op v12 Bushing
enjins.
Re: Iemand Hier? [boodskap #57490 is 'n antwoord op boodskap #57465] Thu, 14 February 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nie 'n probleem hier nie.

skryf in boodskap news:3C6BCE2F.8080906@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> GROOT "BLANK"
>
>
> Ek het 'n snaakse verskynsel op my
> nuusgroep-leser op die oomblik. As
> ek op sommige items kliek, dan is daar
> niks. As ek op "reply" kliek, dan wys
> dit nog as niks, soos byvoorbeeld wat
> ek hierbo gedoen het met Annette se
> plasing. Ek kry lyk my glad niks van
> Annette nie, maar dit sluit ook Hantam-
> kind in, en ek kon nie Patricia se
> plasing lees nie, maar kon dit sien
> toe Max dit aanhaal. Is daar ander mense
> wat dieselfde ondervind, of is die fout
> net by my nuusleser? (Ons bediener is
> besig om hulself totaal los te maak van
> die fasiliteite van die Amerikaanse
> maatskappy Excite @ home, en dit mag
> die oorsaak wees, maar ek kan nie verstaan
> hoe ek baie persone se plasings kan lees
> en net sommiges mis nie.)
>
> Gloudina
>
Re: Iemand Hier? [boodskap #57499 is 'n antwoord op boodskap #57476] Thu, 14 February 2002 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Davie Davis wrote:

>> maar ek kan nie verstaan
>> hoe ek baie persone se plasings kan lees
>> en net sommiges mis nie.)

>> Gloudina

>
> Ek die rede waarom jy nou eers kla
> is omdat jy my plasings almal kry.

Jy is nie vreeslik groot hulp nie.
Die vraag is: kry jy ook sulke
onreëlmatighede? Van die vier
plasings van Patricia kry ek niks
behalwe haar naam boaan. Meeste
van Annette se plasings het net
uittreksels van die briewe waarop
sy antwoord, al vir 'n hele
paar dae lank. Maar sover ek kan
agterkom, kon ek almal wat jy vandag
geplaas het, lees ( 'n hele klomp.)
Ek kon een Grahame lees, en een was
totaal blank. Ek vra weer, kry enigiemand
soortgelyke snaaksighede? Anders moet
die ding nou by my lê. En ek kan nie
verstaan hoekom dit Davie Davis se snert
deurlaat en Annette se pêrels nie vir
my laat deurkom nie.

Gloudina
Re: Iemand Hier? [boodskap #57501 is 'n antwoord op boodskap #57499] Thu, 14 February 2002 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Die vraag is: kry jy ook sulke
> onreëlmatighede?
Nee

> En ek kan nie
> verstaan hoekom dit Davie Davis se snert
> deurlaat en Annette se pêrels nie vir
> my laat deurkom nie.
>
> Gloudina
>

Mens gooi nie pêrels vir swyne nie
Re: Iemand Hier? [boodskap #57504 is 'n antwoord op boodskap #57499] Thu, 14 February 2002 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Feb 2002 20:40:56 GMT, "@rogers.com" wrote:

> totaal blank. Ek vra weer, kry enigiemand
> soortgelyke snaaksighede? Anders moet
> die ding nou by my lê.

Nee, ek kry geen snaaksighede hier by my nie. Miskien het dit iets
met Netscape te doen? Probeer om Outlook Express te gebruik om nuus
te lees, en sien of jy dieselfde probleme het as wanneer jy Netscape
gebruik. Dis ongelukkig al raad wat ek met my beperkte kennis vir jou
op hierdie stadium kan bied.
Re: Iemand Hier? [boodskap #57509 is 'n antwoord op boodskap #57504] Fri, 15 February 2002 01:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Nee, ek kry geen snaaksighede hier by my nie. Miskien het dit iets
> met Netscape te doen? Probeer om Outlook Express te gebruik om nuus
> te lees, en sien of jy dieselfde probleme het as wanneer jy Netscape
> gebruik.

Ja, ek het toe na Outlook Express gegaan,
maar dieselfde gebeur daar. Dis miskien
maar hier by ons Rogers-konneksie wat die
moeilikheid begin. Ek hoop dit hou nie te
lank aan nie.

Gloudina
Re: Iemand Hier? [boodskap #57529 is 'n antwoord op boodskap #57499] Fri, 15 February 2002 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: December 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar het een of twee van my poste gladnie by die nuusgroep uitgekom nie. Dit
gebeur ook somtyds dat ek eers 'n boodskap sien as iemand anders daarop
reageer. Dus ja, iets is nie heeltemal kosher nie. dalk het iemand die
bigpond se plug uitgetrek ;-) hierdiekant.

HK

skryf in boodskap news:3C6C21C6.8050803@rogers.com...
>
>
> Davie Davis wrote:
>
>>> maar ek kan nie verstaan
>>> hoe ek baie persone se plasings kan lees
>>> en net sommiges mis nie.)
>
>>> Gloudina
>
>>
>> Ek die rede waarom jy nou eers kla
>> is omdat jy my plasings almal kry.
>
>
>
>
> Jy is nie vreeslik groot hulp nie.
> Die vraag is: kry jy ook sulke
> onreëlmatighede? Van die vier
> plasings van Patricia kry ek niks
> behalwe haar naam boaan. Meeste
> van Annette se plasings het net
> uittreksels van die briewe waarop
> sy antwoord, al vir 'n hele
> paar dae lank. Maar sover ek kan
> agterkom, kon ek almal wat jy vandag
> geplaas het, lees ( 'n hele klomp.)
> Ek kon een Grahame lees, en een was
> totaal blank. Ek vra weer, kry enigiemand
> soortgelyke snaaksighede? Anders moet
> die ding nou by my lê. En ek kan nie
> verstaan hoekom dit Davie Davis se snert
> deurlaat en Annette se pêrels nie vir
> my laat deurkom nie.
>
> Gloudina
>
Re: Iemand Hier? [boodskap #57532 is 'n antwoord op boodskap #57465] Fri, 15 February 2002 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gou Annette vertel my hoe jy dit doen :)

"@rogers.com" wrote:
>
> Annette wrote:
>
> GROOT "BLANK"
>
> Ek het 'n snaakse verskynsel op my
> nuusgroep-leser op die oomblik. As
> ek op sommige items kliek, dan is daar
> niks. As ek op "reply" kliek, dan wys
> dit nog as niks, soos byvoorbeeld wat
> ek hierbo gedoen het met Annette se
> plasing.
Re: Iemand Hier? [boodskap #57539 is 'n antwoord op boodskap #57529] Fri, 15 February 2002 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

> HK
>
> skryf in boodskap news:3C6C21C6.8050803@rogers.com...
>

>> Davie Davis wrote:


>>>> maar ek kan nie verstaan
>>>> hoe ek baie persone se plasings kan lees
>>>> en net sommiges mis nie.)

Sien, op die oomblik is dit al wat
ek van Hantamkind se plasing kon lees,
die HK. Maar ek dink dat ek van die
heel boonste gedeelte van die plasing
afgesny word, seker omdat iets verkeerd
gestel is in ons masjien. Want toe ek die
laaste gedig plaas, toe is die boonste twee
reëls wat ek geskryf het, ook afgesny. Tot
tyd en wyl ek dit kan laat regstel, kan
mense my help deur nie hoog op die screen hulle
boodskappe te plaas nie, maar dit bietjie
af te skuif (dis nou die wat boaan die
uittreksels pos, soos Annette gewoonlik
doen.)

Gloudina
Re: Iemand Hier? [boodskap #57567 is 'n antwoord op boodskap #57529] Sat, 16 February 2002 03:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: December 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" skryf in boodskap news:Sp4b8.2397$wG3.21578@newsfeeds.bigpond.com...

> Dus ja, iets is nie heeltemal kosher nie. >dalk het iemand die
> bigpond se plug uitgetrek ;-) hierdiekant.
>
> HK
>
Geen probleme hier in sonnige Brisbane nie. Bigpond sorg mooi vir my.
Miskien moet jy jou plan verander na een van die nuwes?
Re: Iemand Hier? [boodskap #57843 is 'n antwoord op boodskap #57443] Mon, 25 February 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat die bespreking vanoggend voor 6 gehoor het van een of ander
> munisipaliteit wat nie meer die fondse het om hul verkeersvloot te onder hou
> nie?
> Die verkeerslui moet nou glo van die munisipale busvervoer gebruik maak om
> hul taak te verrig.
>
Annette
Ek het dit daai oggend gehoor maar het vergeet waar dit gebeur, dus
kon ek nie antwoord nie. Volgens vandag se uitgawe van Roekeloos is
dit in Pretoria. Die spietkops moet munisipale busse gebruik om by
ongelukstonele uit te kom. Die motorhawens wil, as gevolg van slegte
skuld, nie hulle motors na (voor?)herstelwerk teruggee nie.
Drom
Re: Iemand Hier? [boodskap #57853 is 'n antwoord op boodskap #57843] Mon, 25 February 2002 18:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie net ons praat van die herstelskuld nie - toooooeentertyd het ek
al agtergekom as 'n garage-eienaar wil agteruitboer moet hy/sy vir die
polisie petrol op skuld verskaf.
Ek wonder nou net - sal die agtervolgende polisiemanne aandring op die
voorste sitplekke?:))

Annette

news:1e507c17.0202250510.394447d@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Wat die bespreking vanoggend voor 6 gehoor het van een of ander
>> munisipaliteit wat nie meer die fondse het om hul verkeersvloot te onder hou
>> nie?
>> Die verkeerslui moet nou glo van die munisipale busvervoer gebruik maak om
>> hul taak te verrig.
>>
> Annette
> Ek het dit daai oggend gehoor maar het vergeet waar dit gebeur, dus
> kon ek nie antwoord nie. Volgens vandag se uitgawe van Roekeloos is
> dit in Pretoria. Die spietkops moet munisipale busse gebruik om by
> ongelukstonele uit te kom. Die motorhawens wil, as gevolg van slegte
> skuld, nie hulle motors na (voor?)herstelwerk teruggee nie.
> Drom
Vorige onderwerp: Krieketnuus
Volgende onderwerp: Trevor Manuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 06 04:16:53 UTC 2025