Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NP se Nuwe Naam
NP se Nuwe Naam [boodskap #57379] Wed, 13 February 2002 13:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
Limpopo.

Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
en Kafferboomblom:))

Annette
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57384 is 'n antwoord op boodskap #57379] Wed, 13 February 2002 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hey't dan vernoem hulel mos nou vir die Premier vannie NoordKaap - Popo
Molefe!

Annette wrote:
>
> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
> Limpopo.
>
> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
> en Kafferboomblom:))
>
> Annette
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57386 is 'n antwoord op boodskap #57379] Wed, 13 February 2002 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die burgers van Limpopo sal seker ewe gepas bekendstaan as popo's ...?

"Annette" skryf in boodskap news:a4dom8$1efa7g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
> Limpopo.
>
> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
> en Kafferboomblom:))
>
> Annette
>
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57389 is 'n antwoord op boodskap #57386] Wed, 13 February 2002 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Well, veral die manne sal nie sommer goedsmoeds wil bekend staan as Limps
nie;)))
Eintlik is dit 'n slim naam - want popo's het mos pitte - en dit was mos die
hoofrede vir die naamsverandering - sodat daar in hulle provinsie beleggings
kan plaasvind:)
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a4ds6m$cho$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Die burgers van Limpopo sal seker ewe gepas bekendstaan as popo's ...?
> "Annette" wrote in message
> news:a4dom8$1efa7g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
>> Limpopo.
>>
>> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
>> en Kafferboomblom:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57402 is 'n antwoord op boodskap #57389] Wed, 13 February 2002 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 16:43:05 +0200, "Annette" wrote:

Die aanhef is 'NP se nuwe Naam'.
Ek dag jy gaan voorstel dat die NP/ANC alliansie no NPC heet :-)
(of ANP natuurlik)
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57416 is 'n antwoord op boodskap #57402] Wed, 13 February 2002 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat van NAT - National African Truce?:))))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:42cl6uguol1rbd2s6hagdcoiea1hpg0sbj@4ax.com...
> On Wed, 13 Feb 2002 16:43:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
> Die aanhef is 'NP se nuwe Naam'.
> Ek dag jy gaan voorstel dat die NP/ANC alliansie no NPC heet :-)
> (of ANP natuurlik)
>
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57427 is 'n antwoord op boodskap #57416] Wed, 13 February 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Feb 2002 22:17:06 +0200, "Annette" wrote:

> Wat van NAT - National African Truce?:))))
> Annette
>

Jy's 'n wenner Annette!
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57448 is 'n antwoord op boodskap #57379] Thu, 14 February 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: December 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet se Limpopo is vir 'n baie beter naam as Noordelike Provinsie
(yaaiks). Ek sou vir Limpopo gestem het!

HK

"Annette" skryf in boodskap news:a4dom8$1efa7g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
> Limpopo.
>
> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
> en Kafferboomblom:))
>
> Annette
>
Re: NP se Nuwe Naam [boodskap #57452 is 'n antwoord op boodskap #57448] Thu, 14 February 2002 13:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: August 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wag maar vir die koerant om vir julle met die regte spelling Pietersburg
se nuwe naam te gee.
Annette

Hantamkind skryf in boodskap news:L1Pa8.1990$wG3.16815@newsfeeds.bigpond.com...
> Ek moet se Limpopo is vir 'n baie beter naam as Noordelike Provinsie
> (yaaiks). Ek sou vir Limpopo gestem het!
>
> HK
>
> "Annette" wrote in message
> news:a4dom8$1efa7g$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noordelike Provinsie het toe op 'n nuwe naam besluit:
>> Limpopo.
>>
>> Ek wonder of sommige dorpsname nou gaan verander word na Seekoei, Grassaad
>> en Kafferboomblom:))
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Weer marogo
Volgende onderwerp: 'n Handvol klawers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 22:44:07 UTC 2025