happy new year [boodskap #57308] |
Di, 12 Februarie 2002 09:45 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dis nou vir al die afrikaans sprekende sjinese. die res het julle
(meeste in elke geval) het dit klaar op gebruik
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: happy new year [boodskap #57407 is 'n antwoord op boodskap #57308] |
Wo, 13 Februarie 2002 19:08 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 12 Feb 2002 11:45:36 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:
> dis nou vir al die afrikaans sprekende sjinese. die res het julle
> (meeste in elke geval) het dit klaar op gebruik
Al is ek een van die wat myne al opgebruik het, wil ek darem net
graag vir jou en jou gesin 'n baie voorspoedige nuwejaar toewens!
(En ek sal my weerhou om corny proverbs vir jou te skryf!) :-))
But may good fortune and prosperity blossom for you and yours in the
New Year.
|
|
|