Nog Nuus. [boodskap #57114] |
Fri, 08 February 2002 05:52 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Parlementsopening vandag.
Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
ligte vir hom geflikker het.
Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
www.roadhogs.co.za/.
Annette
|
|
|
Re: Nog Nuus. [boodskap #57120 is 'n antwoord op boodskap #57114] |
Fri, 08 February 2002 06:45 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Parlementsopening vandag.
> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>
> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
> ligte vir hom geflikker het.
> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
> www.roadhogs.co.za/.
>
> Annette
nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Nog Nuus. [boodskap #57121 is 'n antwoord op boodskap #57120] |
Fri, 08 February 2002 07:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel eerstens sien ek dat ek Velddrifs gepraat het;)))
Dit moet natuurlik skedelbreuk wees.
Van die taxis gepraat - hulle is mos nie motoriste nie.
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:cls66u8jbli9v73ebl0eppdgmf2jolaedd@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Parlementsopening vandag.
>> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
>> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
>> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>>
>> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
>> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
>> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
>> ligte vir hom geflikker het.
>> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
>> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
>> www.roadhogs.co.za/.
>>
>> Annette
>
> nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
> citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57122 is 'n antwoord op boodskap #57120] |
Fri, 08 February 2002 07:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
bofbalkolf geswaai het.
Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
padblokkades:)))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:cls66u8jbli9v73ebl0eppdgmf2jolaedd@4ax.com...
> On Fri, 8 Feb 2002 07:52:25 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Parlementsopening vandag.
>> Eergister word 'n faksnommer in The Argus gegee as mense vir Trevor sou wou
>> kontak ivm insette vir die begroting op 20/2.
>> Ongelukkig was dit per ongeluk die faksnommer van 'n gewilde pizzaplek.
>>
>> Padgeweld het alweer sy kop lelik uitgesteek - iemand ( hy het homself darem
>> nou aan die polisie oorgegee) het twee jong mans met 'n aluminium bofbalkolf
>> aangeval - altwee is in die hospitaal met skeudelbreuk - omdat hulle glo hul
>> ligte vir hom geflikker het.
>> Daar is glo 'n webbladsy waar mense hul padwoede kan afwerk, sonder om tot
>> die geweldadige fisiese daad oor te gaan:
>> www.roadhogs.co.za/.
>>
>> Annette
>
> nice site. dis nogal interresant om na die stats te kyk ne? jhb met sy
> citi golfs is natuurlik los hande voor. wonder wat word van die taxis?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57132 is 'n antwoord op boodskap #57122] |
Fri, 08 February 2002 08:02 |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote:
>
> Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
> bofbalkolf geswaai het.
> Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
> kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
> padblokkades:)))
Wat het die twee ouens met die gekraakte koppe gery? 'n BMW?
|
|
|
Re: Nog Nuus. - Golfies [boodskap #57135 is 'n antwoord op boodskap #57132] |
Fri, 08 February 2002 08:42 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek is nie doodseker nie, maar ek dink ek kan iets onthou van 'n blou
kar - iets soos 'n Mazda of 'n Dustbin
Beslis nie 'n duur kar nie.
Die kind wat bestuur het is 20, en sy maat 22 - en hulle bly in Milnerton -
wat nie juis vreeslik bekend is vir kinders wat met duur motors rondry nie.
Annette
Lou skryf in boodskap news:3C638600.1E0A8072@lous.zzn.com...
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Weet jy Koesie, dit was hoeka die eienaar van 'n wit Citi Golf wat die
>> bofbalkolf geswaai het.
>> Ek dink die motorverkopers moet sommer 'n lys by voorbaat maak van die
>> kopers van daardie model en dit aan die polisie gee om te gebruik in
>> padblokkades:)))
>
> Wat het die twee ouens met die gekraakte koppe gery? 'n BMW?
|
|
|