Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vertaling - asseblief ....
Vertaling - asseblief .... [boodskap #57022] Do, 07 Februarie 2002 06:57 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Please note that Medbank is installing a new Drive Thru Cash Point Machine.
Customers will be able to withdraw cash without leaving their vehicles. To
enable users to use this new facility, the following procedures have been
drawn up. Please read the procedure that applies to you (i.e. male or
female) and remember them for when you use the machine for the first time:

MALE PROCEDURE:
1. DRIVE UP TO THE CASH MACHINE.
2. WIND DOWN YOUR CAR WINDOW.
3. INSERT CARD INTO MACHINE AND ENTER PIN.
4. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED AND WITHDRAW.
5. RETRIEVE CARD, CASH AND RECEIPT.
6. WIND UP WINDOW.
7. DRIVE OFF.

FEMALE PROCEDURE:
1. DRIVE UP TO CASH MACHINE.
2. REVERSE BACK THE REQUIRED AMOUNT TO ALIGN CAR WINDOW TO MACHINE.
3. RE-START THE STALLED ENGINE.
4. WIND DOWN THE WINDOW.
5. FIND HANDBAG, REMOVE ALL CONTENTS ONTO PASSENGER SEAT TO LOCATE CARD.
6. TURN DOWN THE RADIO.
7. ATTEMPT TO INSERT CARD INTO MACHINE.
8. OPEN CAR DOOR TO ALLOW EASIER ACCESS TO MACHINE DUE TO ITS EXCESSIVE
DISTANCE FROM THE CAR.
9. INSERT CARD.
10. RE-INSERT CARD THE RIGHT WAY UP.
11. RE-ENTER HANDBAG TO FIND DIARY WITH YOUR PIN WRITTEN ON BACK PAGE.
12. ENTER PIN.
13. PRESS CANCEL AND RE-ENTER CORRECT PIN.
14. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED.
15. CHECK MAKE-UP IN REAR VIEW MIRROR.
16. RETRIEVE CASH AND RECEIPT.
17. EMPTY HANDBAG AGAIN TO LOCATE PURSE AND PLACE CASH INSIDE.
18. PLACE RECEIPT IN BACK OF CHEQUE BOOK.
19. RE-CHECK MAKE UP AGAIN.
20. DRIVE FORWARD 2 METERS.
21. REVERSE BACK TO MACHINE.
22. RETRIEVE CARD.
23. RE-EMPTY HANDBAG, LOCATE CARD HOLDER AND PLACE CARD INTO THE SLOT
PROVIDED.
24. RE-START STALLED ENGINE AND PULL AWAY.
25. DRIVE FOR 2 - 3 KILOMETRES........ RELEASE HANDBRAKE.
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57023 is 'n antwoord op boodskap #57022] Do, 07 Februarie 2002 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2002 08:57:28 +0200, "Jonas" wrote:
YIKES!!!!
Jonas, waarom sukkel jy deesdae so baie met ons vroumense? Het jy 'n
doodswens of iets? :-)
Ek stuur solank vir jou so paar kuberklappe.
Hoe teken mens 'n kuberklap?
?
:-)
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57032 is 'n antwoord op boodskap #57022] Do, 07 Februarie 2002 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, niks gee my 'n groter lekkerkry as om vir 'n manlike bestuurder, wat
"verkeerd gery" het om 'n kaartjie by 'n betaalpunt in te sit, daarop attent
te maak dat daardie voorreg net ons vroulike bestuurders beskore is:)))
Ek kry ten minste een maal per dag so 'n lekkerte:))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a3t8gt$3jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Please note that Medbank is installing a new Drive Thru Cash Point Machine.
> Customers will be able to withdraw cash without leaving their vehicles. To
> enable users to use this new facility, the following procedures have been
> drawn up. Please read the procedure that applies to you (i.e. male or
> female) and remember them for when you use the machine for the first time:
>
> MALE PROCEDURE:
> 1. DRIVE UP TO THE CASH MACHINE.
> 2. WIND DOWN YOUR CAR WINDOW.
> 3. INSERT CARD INTO MACHINE AND ENTER PIN.
> 4. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED AND WITHDRAW.
> 5. RETRIEVE CARD, CASH AND RECEIPT.
> 6. WIND UP WINDOW.
> 7. DRIVE OFF.
>
> FEMALE PROCEDURE:
> 1. DRIVE UP TO CASH MACHINE.
> 2. REVERSE BACK THE REQUIRED AMOUNT TO ALIGN CAR WINDOW TO MACHINE.
> 3. RE-START THE STALLED ENGINE.
> 4. WIND DOWN THE WINDOW.
> 5. FIND HANDBAG, REMOVE ALL CONTENTS ONTO PASSENGER SEAT TO LOCATE CARD.
> 6. TURN DOWN THE RADIO.
> 7. ATTEMPT TO INSERT CARD INTO MACHINE.
> 8. OPEN CAR DOOR TO ALLOW EASIER ACCESS TO MACHINE DUE TO ITS EXCESSIVE
> DISTANCE FROM THE CAR.
> 9. INSERT CARD.
> 10. RE-INSERT CARD THE RIGHT WAY UP.
> 11. RE-ENTER HANDBAG TO FIND DIARY WITH YOUR PIN WRITTEN ON BACK PAGE.
> 12. ENTER PIN.
> 13. PRESS CANCEL AND RE-ENTER CORRECT PIN.
> 14. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED.
> 15. CHECK MAKE-UP IN REAR VIEW MIRROR.
> 16. RETRIEVE CASH AND RECEIPT.
> 17. EMPTY HANDBAG AGAIN TO LOCATE PURSE AND PLACE CASH INSIDE.
> 18. PLACE RECEIPT IN BACK OF CHEQUE BOOK.
> 19. RE-CHECK MAKE UP AGAIN.
> 20. DRIVE FORWARD 2 METERS.
> 21. REVERSE BACK TO MACHINE.
> 22. RETRIEVE CARD.
> 23. RE-EMPTY HANDBAG, LOCATE CARD HOLDER AND PLACE CARD INTO THE SLOT
> PROVIDED.
> 24. RE-START STALLED ENGINE AND PULL AWAY.
> 25. DRIVE FOR 2 - 3 KILOMETRES........ RELEASE HANDBRAKE.
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57046 is 'n antwoord op boodskap #57022] Do, 07 Februarie 2002 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee, maar as jy soos 'n Dingus is, dan is 'n kar of geld nie noodig nie.
Nou ja, is nie 'n Dingus 'n wonderlikke ding nie?

HHMMMmmmmm ?

ek herhaal, HHHHMMmmmmmmmm?

Onthou, asb moenie vergeet nie, dat 'n DINGUS is 'n wonderlikke ding!

Jonas skryf in boodskap news:a3t8gt$3jq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Please note that Medbank is installing a new Drive Thru Cash Point Machine.
> Customers will be able to withdraw cash without leaving their vehicles. To
> enable users to use this new facility, the following procedures have been
> drawn up. Please read the procedure that applies to you (i.e. male or
> female) and remember them for when you use the machine for the first time:
>
> MALE PROCEDURE:
> 1. DRIVE UP TO THE CASH MACHINE.
> 2. WIND DOWN YOUR CAR WINDOW.
> 3. INSERT CARD INTO MACHINE AND ENTER PIN.
> 4. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED AND WITHDRAW.
> 5. RETRIEVE CARD, CASH AND RECEIPT.
> 6. WIND UP WINDOW.
> 7. DRIVE OFF.
>
> FEMALE PROCEDURE:
> 1. DRIVE UP TO CASH MACHINE.
> 2. REVERSE BACK THE REQUIRED AMOUNT TO ALIGN CAR WINDOW TO MACHINE.
> 3. RE-START THE STALLED ENGINE.
> 4. WIND DOWN THE WINDOW.
> 5. FIND HANDBAG, REMOVE ALL CONTENTS ONTO PASSENGER SEAT TO LOCATE CARD.
> 6. TURN DOWN THE RADIO.
> 7. ATTEMPT TO INSERT CARD INTO MACHINE.
> 8. OPEN CAR DOOR TO ALLOW EASIER ACCESS TO MACHINE DUE TO ITS EXCESSIVE
> DISTANCE FROM THE CAR.
> 9. INSERT CARD.
> 10. RE-INSERT CARD THE RIGHT WAY UP.
> 11. RE-ENTER HANDBAG TO FIND DIARY WITH YOUR PIN WRITTEN ON BACK PAGE.
> 12. ENTER PIN.
> 13. PRESS CANCEL AND RE-ENTER CORRECT PIN.
> 14. ENTER AMOUNT OF CASH REQUIRED.
> 15. CHECK MAKE-UP IN REAR VIEW MIRROR.
> 16. RETRIEVE CASH AND RECEIPT.
> 17. EMPTY HANDBAG AGAIN TO LOCATE PURSE AND PLACE CASH INSIDE.
> 18. PLACE RECEIPT IN BACK OF CHEQUE BOOK.
> 19. RE-CHECK MAKE UP AGAIN.
> 20. DRIVE FORWARD 2 METERS.
> 21. REVERSE BACK TO MACHINE.
> 22. RETRIEVE CARD.
> 23. RE-EMPTY HANDBAG, LOCATE CARD HOLDER AND PLACE CARD INTO THE SLOT
> PROVIDED.
> 24. RE-START STALLED ENGINE AND PULL AWAY.
> 25. DRIVE FOR 2 - 3 KILOMETRES........ RELEASE HANDBRAKE.
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57047 is 'n antwoord op boodskap #57023] Do, 07 Februarie 2002 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal julle nie weer 'n guns vra nie !

"Danielle" skryf in boodskap news:e8946u8301mgcmqui32aa3si8mkpqogkh8@4ax.com...
> On Thu, 7 Feb 2002 08:57:28 +0200, "Jonas"
> wrote:
> YIKES!!!!
> Jonas, waarom sukkel jy deesdae so baie met ons vroumense? Het jy 'n
> doodswens of iets? :-)
> Ek stuur solank vir jou so paar kuberklappe.
> Hoe teken mens 'n kuberklap?
> ?
> :-)
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57051 is 'n antwoord op boodskap #57047] Do, 07 Februarie 2002 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus Jonas - jy weet mos ons is nie vertalers hier nie - net klaers oor
swak vertalings:))))

Maar as jy regtig ernstig sou wou wees oor die vertaling van daardie
seksistiese stukkie - sal ek jou met die grootste graagte help - hang net
aan tot die naweek sodat ek my organe reg kan kry:))))

Annette

Jonas skryf in boodskap news:a3tfmk$65q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal julle nie weer 'n guns vra nie !
> "Danielle" wrote in message
> news:e8946u8301mgcmqui32aa3si8mkpqogkh8@4ax.com...
>> On Thu, 7 Feb 2002 08:57:28 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>> YIKES!!!!
>> Jonas, waarom sukkel jy deesdae so baie met ons vroumense? Het jy 'n
>> doodswens of iets? :-)
>> Ek stuur solank vir jou so paar kuberklappe.
>> Hoe teken mens 'n kuberklap?
>> ?
>> :-)
>>
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57059 is 'n antwoord op boodskap #57051] Do, 07 Februarie 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - baie dki vir die aanbieding - ek wys dit nie maar diep hier binne
waardeer ek dit ...
Maar, helaas, ek was besig om bene te trek - as jy nie omgee nie ...

"Annette" skryf in boodskap news:a3tiir$19bhda$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus Jonas - jy weet mos ons is nie vertalers hier nie - net klaers oor
> swak vertalings:))))
>
> Maar as jy regtig ernstig sou wou wees oor die vertaling van daardie
> seksistiese stukkie - sal ek jou met die grootste graagte help - hang net
> aan tot die naweek sodat ek my organe reg kan kry:))))
>
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a3tfmk$65q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sal julle nie weer 'n guns vra nie !
>> "Danielle" wrote in message
>> news:e8946u8301mgcmqui32aa3si8mkpqogkh8@4ax.com...
>>> On Thu, 7 Feb 2002 08:57:28 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>>> YIKES!!!!
>>> Jonas, waarom sukkel jy deesdae so baie met ons vroumense? Het jy 'n
>>> doodswens of iets? :-)
>>> Ek stuur solank vir jou so paar kuberklappe.
>>> Hoe teken mens 'n kuberklap?
>>> ?
>>> :-)
>>>
>>
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57072 is 'n antwoord op boodskap #57059] Do, 07 Februarie 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11112
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee maar gaaf Jonas, nou kan my organe langer rus:))
Ek het aangeneem dat jy meer as een been trek, toe trek ek maar saam:)))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a3tluo$8e6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - baie dki vir die aanbieding - ek wys dit nie maar diep hier binne
> waardeer ek dit ...
> Maar, helaas, ek was besig om bene te trek - as jy nie omgee nie ...
> "Annette" wrote in message
> news:a3tiir$19bhda$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Skuus Jonas - jy weet mos ons is nie vertalers hier nie - net klaers oor
>> swak vertalings:))))
>>
>> Maar as jy regtig ernstig sou wou wees oor die vertaling van daardie
>> seksistiese stukkie - sal ek jou met die grootste graagte help - hang net
>> aan tot die naweek sodat ek my organe reg kan kry:))))
>>
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a3tfmk$65q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sal julle nie weer 'n guns vra nie !
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:e8946u8301mgcmqui32aa3si8mkpqogkh8@4ax.com...
>>>> On Thu, 7 Feb 2002 08:57:28 +0200, "Jonas"
>>>> wrote:
>>>> YIKES!!!!
>>>> Jonas, waarom sukkel jy deesdae so baie met ons vroumense? Het jy 'n
>>>> doodswens of iets? :-)
>>>> Ek stuur solank vir jou so paar kuberklappe.
>>>> Hoe teken mens 'n kuberklap?
>>>> ?
>>>> :-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vertaling - asseblief .... [boodskap #57094 is 'n antwoord op boodskap #57047] Do, 07 Februarie 2002 18:36 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Feb 2002 11:00:00 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek sal julle nie weer 'n guns vra nie !

Jaaaaa nè!! :-)))

Ek wil NOGSTEEDS weet hoe mens 'n kuberklap skryf? Iemand?
Vorige onderwerp: Aussie-verwelkoming - slagspreuk wedstryd...
Volgende onderwerp: stukkende gloeilamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 06:24:31 MGT 2024