Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Weskusverse" deur PAULA MAUD
" Weskusverse" deur PAULA MAUD [boodskap #56779] Ma, 04 Februarie 2002 22:34
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

WESKUS-VERSE
Paula Maud

Churchhaven

Kit-Nôi se kind
foutou teen die muur
het ver van die Kleinsee
op 'n ysskip loop werk
getrou vir sy ma 'n geldjie gestuur
tot die dag toe die boiler gebars het

sy pensioen dié bly sy kry
uit Amsterdam
lang jare se sorg
louter die pyn
met haar daaglikse brood
en bôkkoms en wyn.
Vorige onderwerp: " My Vrou " deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: " Heloise" deur SHEILA CUSSONS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 20:39:17 MGT 2024