Hier kom groot sports. [boodskap #56465] |
Thu, 31 January 2002 16:48 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
OOr die nuus vandag - die ANC gaan nou glo aankondig dat duisende
vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
Van die vrywillegers sal help om die polisiestasies in stand te hou, maar
die meste sal moet help met pladblokkades.
Ek is seker die bendes en smokkelaars gaan hier 'n gulde geleentheid sien om
dinge vir hulle makliker te maak.
Annette
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56480 is 'n antwoord op boodskap #56465] |
Thu, 31 January 2002 19:10 |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette" wrote:
> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
> Annette
>
Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
afgekoel word:-)))
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56495 is 'n antwoord op boodskap #56480] |
Fri, 01 February 2002 04:42 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - jammer maar daai ouens is reeds in hulle diens ...
"Davie Davis" skryf in boodskap news:tf5j5usmvam8k179o7r6nvfovtmr0b91q7@4ax.com...
> On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
>
>> Annette
>>
> Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
> Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
> altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
> afgekoel word:-)))
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56498 is 'n antwoord op boodskap #56495] |
Fri, 01 February 2002 05:08 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle soek nog:))
Annette
in message news:a3d6b1$rjh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - jammer maar daai ouens is reeds in hulle diens ...
> "Davie Davis" wrote in message
> news:tf5j5usmvam8k179o7r6nvfovtmr0b91q7@4ax.com...
>> On Thu, 31 Jan 2002 18:48:01 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> vrywillgers moet aansluit om die polisie te help.
>>
>>> Annette
>>>
>> Groot sports sê jy Annette? By die vrywillgers?
>> Die waarheid is Annette, dat by die vrywilgers
>> altyd sports is. En daarna kan weer in die rivier
>> afgekoel word:-)))
>
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56504 is 'n antwoord op boodskap #56498] |
Fri, 01 February 2002 06:10 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 1 Feb 2002 07:08:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Hulle soek nog:))
> Annette
>
so gaan hulle nou 'hi-jacking hotspot' borde opsit by die padblokkade?
dis `n grappie. daar is actually ouens, en doedies (wou nog altyd daai
woord gebruik), wat regtig probeer om `n verskil te maak. ongelukkig
word, en gaan, hulle goeie werk dood gesmoor word deur elke jan rap en
sy skel maat wat nou kan deelneem.
noem hulle iets van `n minimum vereiste of lyk dit soos `n free for
all?
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Hier kom groot sports. [boodskap #56507 is 'n antwoord op boodskap #56504] |
Fri, 01 February 2002 06:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, volgens die radioberig, sal almal wat vrywilllig aansoek doen, so te
sê aangeneem word.
Soos ek die saak sien, sal mens nou deur padblokkades kan ry, met die
verweer dat jy te bang was om te stop om beroof te word.
Nee wat , die soustreinmense kry mos nou juis baie vir niks - laat hulle
daar by die padblokkades gaan staan, en laat die onskuldige en goeie
vrywilligers darem nog 'n tydjie langer lewe.
Buitendien - dit sal goeie PR wees.
Dan kan sommige spog - by ONS padblokkade was Asmal EN Nconde tog, whê!:)))
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:83ck5u0sh7s5d8p9l8bjvk5mff59q0ao72@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 07:08:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Hulle soek nog:))
>> Annette
>>
>
> so gaan hulle nou 'hi-jacking hotspot' borde opsit by die padblokkade?
> dis `n grappie. daar is actually ouens, en doedies (wou nog altyd daai
> woord gebruik), wat regtig probeer om `n verskil te maak. ongelukkig
> word, en gaan, hulle goeie werk dood gesmoor word deur elke jan rap en
> sy skel maat wat nou kan deelneem.
>
> noem hulle iets van `n minimum vereiste of lyk dit soos `n free for
> all?
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|