Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » skree vir my
skree vir my [boodskap #56263] Mon, 28 January 2002 07:54 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
warning: due to the (mis)use of english in this post we recommend
parental guidance for sensitive readers.

ek het die naweek weer na karin zoid gaan kyk. wat `n great show.
hierdie girl weet hoe om te rock. sy het `n persoonlikheid wat die
plek aan die brand steek en sy weet hoe om dit te gebruik. ek laat nie
dat iemand vir my skree nie maar sy kan maar enigetyd. ons boertjies
sit al te lank en wag vir `n regte rock chic om afrikaans `n bietjie
te boost. ons sit al lank met nice afrikaanse musiek danksy piet
botha, koos, valiant, gert ens maar ons is overdue vir `n vroulike
rocker. en dankie tog dat sy nie op die anti-establishment bankwagon
spring nie. sy kan, sy mag en sy sal.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: skree vir my [boodskap #56285 is 'n antwoord op boodskap #56263] Mon, 28 January 2002 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: October 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck skryf in boodskap news:...
> warning: due to the (mis)use of english in this post we recommend
> parental guidance for sensitive readers.
>
> ek het die naweek weer na karin zoid gaan kyk. wat `n great show.
> hierdie girl weet hoe om te rock. sy het `n persoonlikheid wat die
> plek aan die brand steek en sy weet hoe om dit te gebruik. ek laat nie
> dat iemand vir my skree nie maar sy kan maar enigetyd. ons boertjies
> sit al te lank en wag vir `n regte rock chic om afrikaans `n bietjie
> te boost. ons sit al lank met nice afrikaanse musiek danksy piet
> botha, koos, valiant, gert ens maar ons is overdue vir `n vroulike
> rocker. en dankie tog dat sy nie op die anti-establishment bankwagon
> spring nie. sy kan, sy mag en sy sal.


Kinky; Dankie, skippie! ek hoop om ook een van haar vertonings te
mag sien. weet iemand al of sy kknk toe gaan?

terloops, skippie, ek het al gesien hoor!
;-) en dit is baie oulik. twee baie oulike mooi knapies wat jy het!

>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: skree vir my [boodskap #56287 is 'n antwoord op boodskap #56285] Mon, 28 January 2002 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Kinky; Dankie, skippie! ek hoop om ook een van haar vertonings te
> mag sien. weet iemand al of sy kknk toe gaan?
>

kinky, ja sy gaan daar wees. vir `n volledige gig guide (optrede gids?
grillerig) kan jy op haar web site kyk www.karenzoid.co.za

> twee baie oulike mooi knapies wat jy het!
>

aard na hulle pa.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: skree vir my [boodskap #56327 is 'n antwoord op boodskap #56287] Tue, 29 January 2002 05:55 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:n2ba5u4f1uo0sh52upconbtoumv368chaa@4ax.com...
>
>> Kinky; Dankie, skippie! ek hoop om ook een van haar vertonings te
>> mag sien. weet iemand al of sy kknk toe gaan?
>>
>
> kinky, ja sy gaan daar wees. vir `n volledige gig guide (optrede gids?
> grillerig) kan jy op haar web site kyk www.karenzoid.co.za
>
>> twee baie oulike mooi knapies wat jy het!
>>
>
> aard na hulle pa.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
met die voorkoms van hule ma! ;))
Vorige onderwerp: Seekoeivlei
Volgende onderwerp: wat is `n pakpoort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 22:57:00 UTC 2025