Tinkerbell [boodskap #56084] |
Vr, 25 Januarie 2002 03:26 |
Peter Pan
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek soek na Tinkerbell! Gehoor sy is soms hier rond?
|
|
|
Re: Tinkerbell [boodskap #56123 is 'n antwoord op boodskap #56084] |
Vr, 25 Januarie 2002 09:43 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Peter Pan" skryf in boodskap news:...
> Ek soek na Tinkerbell! Gehoor sy is soms hier rond?
En as jy haar gekry het...wat wil jy met haar maak?
|
|
|
Re: Tinkerbell [boodskap #56126 is 'n antwoord op boodskap #56123] |
Vr, 25 Januarie 2002 10:12 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haar bell tinkle natuurlik:))
Annette
.
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0201250143.f9ec1d7@posting.google.com...
> "Peter Pan" wrote in message
news:...
>> Ek soek na Tinkerbell! Gehoor sy is soms hier rond?
> En as jy haar gekry het...wat wil jy met haar maak?
|
|
|
Re: Tinkerbell [boodskap #56241 is 'n antwoord op boodskap #56126] |
Ma, 28 Januarie 2002 05:50 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Haar bell tinkle natuurlik:))
> Annette
>
>
Ek laat nie sommer enige ou met my bell tinkle nie...veral nie Peter
Pan nie...been there...en ek het die t-shirt,die boek,die movie en die
lovebite wat nie wil weg gaan nie om dit te bewys.
|
|
|