Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » sulfnbk.exe virus
sulfnbk.exe virus [boodskap #55980] Wo, 23 Januarie 2002 06:57
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
surprise!
eerste ding wat ek vanoggend kry is alweer `n elle lange waarskuwing
oor die sogenaamde sulfnbk virus. dis `n hoax virus wat al amper `n
jaar oud is. so as iemand vir jou `n email waarskuwing stuur daaroor
delete dit. dis een van daai ierse virusse. jy veroorsaak self die
probleem deur die instruksies te volg, in die geval delete jy een van
jou eie system files (nodig om long filenames te convert) en flood die
netwerk deur vir almal in jou address lys te forward.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Virus Waarskuwing.
Volgende onderwerp: Bel VSA na SA vir 10c per minuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:52:40 MGT 2024