Die Wit Bladsye [boodskap #55873] |
Mon, 21 January 2002 15:17 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Telkom is uiteindelik op die web
http://196.15.219.249/
Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
:-)
TJ
--
--
The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon
IAWMD Golden Web Awards May 2001
Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55882 is 'n antwoord op boodskap #55873] |
Mon, 21 January 2002 18:40 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dki vir die goeie tyding TJ - maar, helaas, ek het pas 3 vinnige
soektogte gedoen. Die ding is onakkuraat, en ook onvolledig - op my beperkte
soektog. Maar, laat die hoop nie beskaam nie ....
"TJ" skryf in boodskap news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
> Telkom is uiteindelik op die web
>
> http://196.15.219.249/
>
> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55902 is 'n antwoord op boodskap #55882] |
Tue, 22 January 2002 04:29 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd is
in die huidinge druk uitgawe?
TJ
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55925 is 'n antwoord op boodskap #55902] |
Tue, 22 January 2002 11:48 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In die kol ...
"TJ" skryf in boodskap news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd is
> in die huidinge druk uitgawe?
>
> TJ
>
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55928 is 'n antwoord op boodskap #55925] |
Tue, 22 January 2002 12:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooeee!!! Dis lekker hier in SA:)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:a2jjjp$rdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die kol ...
> "TJ" wrote in message
> news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
>> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
>> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd
> is
>> in die huidinge druk uitgawe?
>>
>> TJ
>>
>
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55970 is 'n antwoord op boodskap #55873] |
Wed, 23 January 2002 04:30 |
Janneman
Boodskappe: 5 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
leuns
"TJ" skryf in boodskap news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
> Telkom is uiteindelik op die web
>
> http://196.15.219.249/
>
> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55973 is 'n antwoord op boodskap #55970] |
Wed, 23 January 2002 05:33 |
Sakkie[4]
Boodskappe: 383 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hy hou net nie van jou nie, ek kry hom mooi. :-))))
"Janneman" skryf in boodskap news:E%q38.1967$KA2.7660@rwcrnsc52.ops.asp.att.net...
> Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
> something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
> soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
> leuns
>
> "TJ" wrote in message
> news:3c4c3113$0$233@hades.is.co.za...
>> Telkom is uiteindelik op die web
>>
>> http://196.15.219.249/
>>
>> Geen 1023 nodig vir die mense van oor die water nie!
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> --
>>
>> --
>>
>> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>>
>> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
>> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
>> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>>
>> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
>> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>>
>> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>>
>> Support South African Arts and Culture:
>> Dial-up with Artslink.co.za and save!
>> http://www.artslink.co.za
>>
>
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55979 is 'n antwoord op boodskap #55973] |
Wed, 23 January 2002 06:49 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 23 Jan 2002 07:33:56 +0200, "Sakkie" sent the
following message to space station Earth:
> Hy hou net nie van jou nie, ek kry hom mooi. :-))))
>
stem,hy het elkekeer vir my gewerk. janneman, het jy 'seblief gese?
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55982 is 'n antwoord op boodskap #55873] |
Wed, 23 January 2002 07:10 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
... en as jy klaar die nommer opgesoek het via die Internet teen
32,94c/minuut het jy nie meer geld oor om te bel nie en nou gaan die
poskantoor die stuur van papierbriefies ook met 15% verhoog (sonder 'n
waarborg vir aflewering) ...
TJ
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55984 is 'n antwoord op boodskap #55970] |
Wed, 23 January 2002 07:28 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 23 Jan 2002 04:30:28 GMT, "Janneman" wrote:
> Is dit nou 'n grap? Al wat ek uit die stelsel kan kry is "We apologise,
> something has gone wrong with your search, please try again". Klink baie
> soos "Please hold on this call will be answered" - een van die vele groot
> leuns
Of wat van "please press 1 for blah blah blah", en so gaan dit aan
tot by "press press 202 for..." om dan net die proses weer te herhaal,
want teen daardie tyd het mens mos alweer skoon vergeet wat "7" was,
want dit was nie heeltemal wat jy wou geweet het nie, en jy het gehoop
dat daar ander opsies sal opkom wat beter inpas. (En om "0" vir
operator te druk is NIE 'n opsie nie!!) :-)
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55986 is 'n antwoord op boodskap #55984] |
Wed, 23 January 2002 07:38 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom antwoord 'n Amerikaanse stem so baie keer die automatiese
foonstelsels in Suid Afrika? Of is dit beter as "Eh, hel-o, die bas, hys nie
nou hier nie"?
Ons het tog baie goeie Suid Afrikaanse stemme wat ons kultuur in al die
amptelike tale kan weergee. Dit kan geld in die sak vir vele
stem-kunstenaars beteken.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #55996 is 'n antwoord op boodskap #55925] |
Wed, 23 January 2002 08:35 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf in boodskap news:a2jjjp$rdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> In die kol ...
> "TJ" wrote in message
> news:3c4cea9f$0$226@hades.is.co.za...
>> Dis veronderstel om 'n replika van die Wit Bladsye te wees - dan moet 'n
>> mens seker aanvaar dat die inligting waarvoor jy gesoek het ook verkeerd
> is
>> in die huidinge druk uitgawe?
>>
>> TJ
Ek het vier nommers gesoek en nie een gekry nie. Ek dink ons almal sit die
pot mis. Die Wit Bladsye is in werklikheid wát bladsye! Die Wit Bladsye
bied presi�s wat dit sê! ;))
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56015 is 'n antwoord op boodskap #55996] |
Wed, 23 January 2002 16:30 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hulle soekenjin is nie wonderlik nie. Maar as jy byv na GJ Meyer in Pretoria
soek, moet jy net "Meyer" intik (en natuurlik Pretoria!) dan wys hy AL die
Meyers in Pretoria. "Meyer GJ" of "Meyer G" lewer niks op nie. Dis al
beter as geen soekenjin nie. Destyds op Beltel kon jy lekker nommers
opsoek, ek wonder hoekom is dieselfde tipe soekenjin nie hier gebruik nie?
Groete,
Dries
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c4e7bd8.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het vier nommers gesoek en nie een gekry nie. Ek dink ons almal sit die
> pot mis. Die Wit Bladsye is in werklikheid wát bladsye! Die Wit Bladsye
> bied presi�s wat dit sê! ;))
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56026 is 'n antwoord op boodskap #56015] |
Thu, 24 January 2002 05:04 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit soek 'n (spasie) tussen die voorletters:
Nie TJ
maar liewer T J
soos in T(spasie)J
Nog altyd beter as niks en vinnig ook.
:-)
TJ
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56069 is 'n antwoord op boodskap #56015] |
Thu, 24 January 2002 20:45 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
bly om te sien dat andere ook Beltel gehad het. ekke was altyd skaam om te
s�
ek het ook Beltel gehad.
--
"Dries Venter" <
Destyds op Beltel kon jy lekker nommers
: opsoek, ek wonder hoekom is dieselfde tipe soekenjin nie hier gebruik nie?
:
: Groete,
: Dries
|
|
|
Re: Die Wit Bladsye [boodskap #56167 is 'n antwoord op boodskap #56069] |
Sat, 26 January 2002 05:50 |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: January 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beltel het nogal 'n ander voordeel gehad ook: jy kon 'n nommer met die
dollar-teken vooraan soos in $123456789 tik en die persoon se naam en adres
kry. "loerboet".
Sug, maar nou het ons 'n konstitusie van privaatheid agter die hoge mure en
elektriese drade en gepantserde 4x4s en ander mag nie weet waar jy bly as jy
'n sleg tjek geskrywe het of 'n vals nommer aanbied nie.
:-)
TJ
|
|
|