|
Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55773 is 'n antwoord op boodskap #55772] |
Sa, 19 Januarie 2002 02:33 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Jan 2002 03:15:13 +0200, "Annette" wrote:
> Nou toe nou - hoekom sal ons ng alleen die teiken wees?
> Annette
Nee, Annette. Hierdie is 'n klassieke spam boodskap. Ons nuusgroep
is nie die enigste wat dit ontvang het nie. Dit verskyn ook al klaar
by news.admin.net-abuse ook. So, no worries matey. :-)
> wrote in message
> news:yv128.23525$Nd.16354@news.webusenet.com...
>> sweet teen being taught by daddy and brother
> http://cain.kaist.ac.kr/~aimemoi/sex_movie.zip
>> zulhootofvuepdqy
*MAAR* asseblief, as iemand so dom (of nuuskurig) was om die file af
te laai. Moet tog net nie die ZIP file oopmaak nie. Dit bevat die
"Backdoor.Litmus.B" virus.
As jy klaar per ongeluk die ding oopgemaak het, is jou sisteem nou
besmet.
Beste raad wat ek het vir almal in hierdie groep is om NOOIT OOIT op
skakels te kliek nie. Tensy jy die persoon wat die boodskap geskryf
het vertrou.
|
|
|
Re: Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55774 is 'n antwoord op boodskap #55773] |
Sa, 19 Januarie 2002 04:37 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Saartjie.
Wat 'n nare streep om die mense met luste te trek.
Annette
Saartjie skryf in boodskap news:o3mh4u4ab3ba9r3d6fsnh11ldfrdoof696@4ax.com...
> On Sat, 19 Jan 2002 03:15:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nou toe nou - hoekom sal ons ng alleen die teiken wees?
>> Annette
>
> Nee, Annette. Hierdie is 'n klassieke spam boodskap. Ons nuusgroep
> is nie die enigste wat dit ontvang het nie. Dit verskyn ook al klaar
> by news.admin.net-abuse ook. So, no worries matey. :-)
>
>
>> wrote in message
>> news:yv128.23525$Nd.16354@news.webusenet.com...
>>> sweet teen being taught by daddy and brother
>> http://cain.kaist.ac.kr/~aimemoi/sex_movie.zip
>>> zulhootofvuepdqy
>
> *MAAR* asseblief, as iemand so dom (of nuuskurig) was om die file af
> te laai. Moet tog net nie die ZIP file oopmaak nie. Dit bevat die
> "Backdoor.Litmus.B" virus.
>
> As jy klaar per ongeluk die ding oopgemaak het, is jou sisteem nou
> besmet.
>
> Beste raad wat ek het vir almal in hierdie groep is om NOOIT OOIT op
> skakels te kliek nie. Tensy jy die persoon wat die boodskap geskryf
> het vertrou.
>
|
|
|
Re: Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55775 is 'n antwoord op boodskap #55774] |
Sa, 19 Januarie 2002 05:22 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 19 Jan 2002 06:37:32 +0200, "Annette" wrote:
> Dankie Saartjie.
> Wat 'n nare streep om die mense met luste te trek.
RODVELMMD!!!!
Ai, jy het ook net 'n manier om dinge te sê wat my soms laat verstik
aan my koffie! :-))))
Ja, dis rerig siek.
|
|
|